Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach View @ Brookes Hill Suites

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 150

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Beach View @ Brookes Hill Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sunette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette D

Kamer netjies en als wat nodig is. As kan net 'n prop vir droër bysit.

Verblyf was heerlik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka H
Saam met vriende

Fantastic!

The unit has a beautiful view facing the sea and it had everything we could want for a self-catering stay. There was even a hairdryer, iron and ironing board, Tupperware should you need to store any leftover food, cutting boards, glassware and cutlery, cleaning products and clean towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, gemaklik, skoon en vriendelike diens. Beste ligging.

Ons gasvrou was die beste. Sy het ons welkom laat voel en alle inligting gegee wat ons wil hê. Die suite het alles wat jy nodig het, met 'n lieflike balkon waar jy lekker kan sit en uitkyk op die see. Alles is skoon en netjies, en baie veilig. Ons kon net omstap sonder om te ry na die lekkerste restaurante. Jy hoef glad nie in jou voertuig te klim nie. Heerlike, gemaklike en groot bed, en die duursame beddegoed. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Eenheid 150, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aaf75f091c45134ba6952fc652d8917b220ece443dace3f8b6180d7f94838d3317bef06018260b4c9fe72bf49650fdd2287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Lady Bea Cresent, Unit 150 Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978267279651 25.65075616634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem