14 gaste
7 slaapkamers
7 beddens
7 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Roland Krynauw Street, Wilderness, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Villa is 'n luukse selfsorghuis in Wilderness, perfek vir groter gesinne of selfs 2 tot 3 gesinne wat saam vakansie hou. Dit is ook goed geskik vir reisgroepe wat meer spasie benodig. Daar is talle buitelugaktiwiteite naby beskikbaar. Daarbenewens is restaurante, gholfbane, kroeë en supermarkte alles binne maklike bereik.
Hierdie huis bied slaapplek vir 14 gaste en bestaan uit 7 en suite-slaapkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde, vierde, vyfde, sesde en sewende slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, bad of albei. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die aangrensende sitkamer het lugversorging en is ingerig met sagte sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die vermaaklikheidskamer beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas en ysmasjien, en spog met 'n snookertafel en kroegtoonbank. Dit maak oop na die dek wat oor die see uitkyk, en 2 swembaddens, een noord en een suid.
Let asseblief daarop dat 'n minimum van 6 persone benodig word om die eiendom te huur en elektrisiteitsverbruik is vir die gaste se rekening.
Let asseblief daarop dat die kamers wat beskikbaar is vir gebruik afhang van die aantal gaste. Kamers wat nie gebruik word nie, sal gesluit word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ross Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Roland Krynauw Street, Wilderness, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Roland Krynauw Street, Wilderness, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang