LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Strand

Beachfront Holiday Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Magda S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Awesome. Miekie was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Lekker geslaap. Skoon, veilig en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netjies, pragtige uitsig, naby strand. Skoon, al die bedliggies en lampe in werkende toestand. Baie lekker gebly. Daar word DStv gespesifiseer en mens neem aan dis die vol pakket, maar nie so nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertena
Beachfront Holiday Apartment
Hi Susan, dankie vir jou review en input. Ons het geluister. Dit is te duur om die volle DStv-pakket in die woonstel te laat sit. Ons het 'n nuwe smart TV gekry wat die gaste meer TV-opsies kan bied. Groete, Bertena

Enrico B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Fantastiese wegbreek met goeie geselskap. Ons het ons wegbreek baie geniet. Op aankoms was ek deur vriendelike Miekie gegroet, sy is so gasvry. Die woonstel se uitsig is so mooi en ons het die sonsondergang geniet. Dis nie my eerste keer hier nie, en ek sal definitief weer 'n bespreking maak. Dankie aan die gasheer, asook aan Miekie wat alles so gemaklik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Con C
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Gerieflik, veilig en pragtige uitsig. Goeie ligging, goed toegerus en goeie kommunikasie vanaf eienaar. Baie stil en veilig met onderdak parkering. Die uitsig is fantasties. Sal beslis aanbeveel en weer besoek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Netjies, skoon en gerieflik! Goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Beautiful views and comfortable stay. The unit was clean and comfortable. Well-equipped and perfectly located. It also provided us with beautiful views each day. We absolutely loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfreda J
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantasties. Dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruwaydah V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

I had a lekker stay. Restful. Peace and quiet. Amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrystal S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heaven with a beautiful garden and sea breeze. Wow, wow, this place is a gem. I celebrated my husband's 50th birthday with my two adult kids. Instead of partying, we came to relax as the atmosphere is so peaceful. I even asked the hostess, are you praying this place out? Because it just made us as a family feel so relaxed. I will definitely go again, just they need to indicate the prepaid electricity to guests, but she was kind enough to sort that out. So yes, I will see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bertena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Cap D' Azur, 32 De Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb40900a3a29e4d5133aab523b1d568515cc3bd18ebc6563b9e30b10e63a11cd728169a71b51cc9534c07392aa715f1d7349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 70 5 1 5 Cap D' Azur 32 De Beers Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.110880686523 18.82227129965
Soek in 'n groter streek