Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BeachKaya

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir BeachKaya
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charlene E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E

Pragtige ruim huis in 'n rustige omgewing.

Dit is 'n baie gerieflike ruim huis met alles wat mens nodig het. Rustige atmosfeer met 'n pragtige uitsig en naby aan die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisnette S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisnette S
Gesin met klein kinders

Veilig, skoon, goeie kommunikasie.

Ons het ongelooflik lekker gebly! Akkommodasie is 'n klipgooi van die strand af en baie veilig! Die huis is goed ingerig vir kinders - baba tot groot - en hulle gaan uit hul pad om jou te akkommodeer met al jou versoeke. Ons sal beslis weer gaan kuier in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BeachKaya se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike en insiggewende resensie. Ons sal baie bly wees om jou weer terug te verwelkom! Vriendelike groete van BeachKaya

BeachKaya
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthunzi-laan 31, Khamanga Bay Estate, Chintsa-Wes, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d89ee62ac7238653143da9b08ee0a264523b72fd73fe6784dd2af1898381316dd9d34507668a9ecfca982ab52d81ff4a96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 31 Mthunzi Lane Khamanga Bay Estate 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.851073 28.116175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem