Beachway
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesde Laan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachway is in die bekoorlike, sentrale woonbuurt, Somerstrand, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dis die perfekte plek vir vakansiegangers want dis naby verskeie goue strande, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, 'n akwarium, NMMU-universiteit en die lughawe.
Daar is 5 gastekamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n eetarea. Die badkamers het storte, toilette en wasbakke. Elke kombuisie het 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n TV met sekere DStv-kanale is in elke kamer beskikbaar.
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sesde Laan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Beachway het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesde Laan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom