Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachwood Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Beachwood Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jana M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana M
Saam met vriende

Teleurstellend agv geen warm water in die hoofslaapkamer nie!

Dit is die ideale wegbreekplekkie. Dit sal net meer perfek wees as die hoofslaapkamer warm water het. Ons het 2 nagte daar geslaap en die bad asook stort se water was yskoud! Dit is genoem aan die kontakpersoon wat genoem het dat daar al 'n loodgieter was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja D
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Dit was 'n ongelooflike mooi, volledige toegeruste huis om in te bly. Naby aan die see en winkels. Oom Herman wat ons ontvang het, is baie gaaf en vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit was lieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 490
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 490
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 490
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marinerylaan, Fleur Park, Eenheid 42, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe173fa1799df17e8ef7b4decf051c0582ce36ad937671cb731487420905dca0026ed31af648935a67e8137c7d9ba18b20202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 490 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Faure Marine Drive Unit 42 Fleur Park 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.152268945827 18.861049864077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem