Beacon Vlei Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 45 % af

Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 11 Nov 2019 tot 13 Des 2019.

Beskrywing

Beacon Vlei Guest Farm bied akkommodasie en 'n tikkie geskiedenis in die hartjie van Kwazulu-Natal se Middellande. Ons privaat dam en vleiland bied 'n tuiste vir honderde pragtige voëlspesies en wild, soos duikers, ribbokke, bosbokke, tierboskatte, rooikatte, ystervarke en wilde varke, om maar net 'n paar te noem.

Ons het 6 bekoorlike eenhede: The Boathouse, Crane Cottage, Otter Cottage, Rose Cottage, Heron Cottage, en die gesinskamer. Al die kothuise is selfsorg-eenhede, behalwe vir die gesinskamer wat op 'n B&B-basis verhuur word.

Gaste hoef glad nie die plaas te verlaat om vis te vang (baars), op voëlkyk-uitstappies te gaan, bootvaarte te onderneem, of 'n piekniek te geniet na 'n lui-lekker wandeling in die pragtige Beacon Vlei nie. Ander buitelugaktiwiteite in die omgewing: bergfietsry, perdry, "canopy tours", slagveldtoere en selfs valskermsweef.

Ons kan van hierdie doendinge vir jou bespreek en jou ook raad gee oor al die kuns- en handwerkwinkeltjies in die omgewing in die Midlands Meander. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing en Beacon Vlei Guest Farm sal graag namens jou 'n bespreking maak.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beacon Vlei Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R1 100 per nag (vir 2 mense)

Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 11 Nov 2019 tot 13 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za