Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beacon Vlei Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alexander Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Beacon Vlei Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lynn-maré V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn-maré V

Baie rustig en ontspannend.

Die personeel wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam. Ek dink hulle verdien meer as 5 sterre. Ons was baie dankbaar vir die elektriese komberse op die beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay and will definitely be going back soon.

Our stay was lovely, and we are already planning to go back. The accommodation was spacious and beautifully situated, and the staff were friendly and helpful. Some suggestions: 1. The plumbing in the showers was backing up a bit, resulting in a slight smell (and flies) entering the unit. Perhaps have a look at the plumbing? 2. The bedding and towels were all very nice and obviously new, but if the owners are budgeting to replace something in the future, I would suggest putting the couches and carpets on the list (in that order). 3. Some of the boats could perhaps use replacing. The one we were in had been patched a number of times but was still taking quite a bit of water. 4. Some sort of jetty for the boats would be great. The mud was quite something.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sake V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sake V
Enkelreisiger

Overall quite nice.

Very nice secluded place next to the dam. Random gunshots throughout the evening that were a bit unsettling. But I guess it was people messing around on the property next door. Otherwise, a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie lekker oorslaapplek.

Volgende keer sal ons die groot huis bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

The area is very scenic, has amazing birdlife and is so peaceful. Alex is really pleasant and notified us of an area power outage. This is our second time at Beacon Vlei (and in the same cottage) and I can definitely see improvements in the unit. The only main issue we had was with the dam and fishing. The dam surrounds need more cleaning up so a person can fish from the bank and not just on the single wobbly jetty. The vegetation in the dam needs to be cleared out or cut back. We saw no fish activity whatsoever. Which was extremely disappointing to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne T
Gesin met klein kinders

Beautiful view and beautiful home.

Loved our stay. Spacious, beautiful view to wake up to. Friendly and helpful guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonnie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Waarde vir geld. Pragtige omgewing. Eenheid is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Gesin met klein kinders

Baie mooi.

Rustig in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marsia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Was net een aand daar. Het nie die eienaar gesien nie. Sleutel was in die deur. Jy kry waarvoor jy betaal. Pad sleg en vol slaggate of 'n lang grondpad. Ons het beide probeer. Pad op plaas was nat en vol modder. Sou beter wees om met 'n bakkie te ry as 'n gewone sedan. Mooi uitsig en gras mooi gesny. Ander verblyf in omgewing heelwat duurder, maar jy kry waarvoor jy betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R
Enkelreisiger

Nice and comfortable.

Excellent place to stay and rest. Beacon Vlei Guest Farm is a beautiful place and I will definitely visit it again. The rainy weather nearly messed up my experience. Very nice and comfortable with accessible Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leslie C

Beacon Vlei Guest Farm in need of some TLC and repairs.

Great location, lovely setting and great place to relax. Good fishing dam. Main house really needs repair work, toilets leak on floor, toilets block, poor cold water pressure in bathroom. Reported issues and told they had been sorted out, on checking with staff only to find they had not and were not sorted out whilst we were there. Roof leaks badly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Gesin met tieners

Heerlik ontspan met alles wat mens nodig het.

Ons was so paar jaar terug ook by Beacon vlei op pad na Suidkus en het hulle dadelik weer oorweeg toe ons besluit om na Midlands Meander te reis. Was presies dieselde belewenis en alles wat ons verwag het! Baie lekker en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johann V
Gesin met tieners

Baie mooi ligging, naby die Midlands Meander en maklik bereikbaar.

Huis is vuil en alles val uitmekaar. Daar word daagliks skoongemaak, maar plek het goeie stofsuig nodig. Dam is ook vol gras en moeilik om vis te vang. Bootjies op dam is in uiters swak kondisie. Plek het baie TLC nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Enkelreisiger

See stars.

Excellent place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ligging, prentjie-mooi uitsig, baie rustig, en goed geleë.

Daar is nie veel ander plekke wat met hierdie uitsig oor die dam, bome en berge kan kompeteer nie. Daardie uitsig bring rus en vrede. Die ligging is so 10k m uit Nottingham uit, en dit was dus naby genoeg om vinnig in te gaan dorp toe. Het heelwat in die omgewing rondgery en dit geniet. Die tyd op die plaas self was baie rustig, en ons kon afskakel en ontspan. Die kaggel het lekker gewerk op die koue aande ook. Eenheid word skoon en netjies gehou, en bed het gemaklik geslaap. Negatiewe kommentaar wat ons het: Die kombuis is piepklein, kan net een bord in die oond of mikrogolf sit, van die toerusting soos die toaster was erg geroes, en daar was vir die bekers net een van elke soort beker. Een badkamer se krane het bly drup, sal mens rasend maak. Ons kon gelukkig in die verste kamer slaap so het dit nie gehoor nie, maar dit sal mense wat in die kamer by dit slaap pla. Badkamers is ook baie knap. Alhoewel die eenheid skoon gehou word, het die eiendom baie "wear-and-tear" op. Matte het brand-merke rondom die kaggel, van die meubels lyk verwaarloos (koffietafel kan doen met bietjie TLC). Daar was geen WiFi nie. Kan nie onthou of dit veronderstel was om te hê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alec G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec G
Saam met vriende

Ontspannend, mooi, rus.

Beacon Vlei is 'n fantastiese plek. Absolute lafenis vir die siel. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek.

Fasiliteit kort aandag, het vir Alex uitgewys. Tans besig met onderhoud op al die chalets. Ons eenheid is laaste op die skedule.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda R
Gesin met tieners

Voldoende.

Rustige atmosfeer, goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldt H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldt H
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig vanuit die Boathouse-eenheid.

Ons het een aand oorgebly in die boothuis. Baie ruim huisie met heerlike vuurmaakplek en een van die beste uitsigte oor die naby geleë dam. Die huis het al 'n paar jaar op hom en kan doen met bietjie opknap, maar dis nogsteeds baie gerieflik. Gasheer baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Baie vriendelik ontvang. Heerlik.

Skoon en netjies. Het net oornag, maar sal beslis teruggaan vir 'n paar aande. Dit stilte en skoonheid betower mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, mooiste natuur en ryk voëllewe.

Sou graag 'n bondeltjie hout by die kaggel wou hê. Baie lekker gerus, sal weer daar aangaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda C
Saam met vriende

Net oorgeslaap.

Net oorgeslaap maar lyk lekker vir 'n stil naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F
Gesin met klein kinders

Rustige, veilige, mooi omgewing.

Huis was baie netjies en skoon, die omgewing is asemrowend en rustig. Sal beslis weer kom en langer bly om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Beautiful surroundings, comfortable stay.

Stunning views over the dam and we enjoyed our short stayover. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynie N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynie N
Gesin met klein kinders

One of the most peaceful and tranquil stays we have ever had!

This is such a beautiful location! The team and Alex at Beacon Vlei were very friendly and helpful. I would recommend the guest farm to anybody looking for a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninette V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette V
Gesin met tieners

Beautiful surroundings, comfortable stay!

Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Victor S
Gesin met klein kinders

Beautiful views for the unit.

The unit we stayed in has a beautiful view. The unit itself was outdated and full of flies. There was no attention to small details. Matchbox with no matches, empty Doom bottle, and leaking shower head. If the owner gives attention to the small details and with time updates the unit, it can be a really great place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg L
Besigheidsreis

Overnight business stay.

Clean, warm and suited our purposes perfectly. Wish we had more time to explore the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic B
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik, baie spasie, groot grasperke en eindelose uitsigte.

Behalwe Alex se vriendelike gasvryheid, was ons baie verbaas toe ons by "the Boathouse" opdaag. Dit is baie duidelik 'n ou familie kuierplek, wat hulle aan ons, die reisigers, gegee het om waarlik te ontspan, en om in een woord, tuis, te laat voel. Hier kan mens waarlik tyd spandeer. Ons het ongelukkig slegs een aand beleef, maar sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Oorslaap vanaf St Lucia terug na Binneland.

Pragtige ligging. Baie veilig. Naby die N3-snelweg. Lieflike uitsigte. Lekker kaggelvuur. Mooiste voëlgeluide. Rustigheid van die uitsig oor die meer. Baie gerieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giuliette B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giuliette B
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en mooi.

Dit is ons derde keer by Beacon Vlei want dit is so lekker om daar oor te stop op pad af kus toe. Die area is so mooi en Beacon Vlei is regtig mooi. Tussen die berge met 'n mooi dam. Huisies het alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verna R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig en nooit vervelig.

Dit was ons 4de kuier by Beacon Vlei. Ons honde is ook welkom daar en speel hulleself moeg elke dag. Kano-roei op die dam is great en baarsvisvang. Kan ook lekker gaan stap. Alex en die span is baie vriendelik. Naby baie besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie D
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs en perfek geskik vir troeteldiere.

Beddegoed skoon, gesellige stoep en skoon badkamers. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

Beautiful spot on a dam. The boathouse was just that, built in the sixties. Fairly rustic but comfortable. The other, newer, chalets have the same outlook and a covered verandah which the Boathouse lacks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy V
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful, just what we needed to break away!

The house is situated right on a lake, beautiful setting, and close enough to all the attractions, shops and restaurants. The host, Alex, was very accommodating, and we had a lovely time. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location for a quiet breakaway.

The location and accommodation was beautiful and Alex was extremely helpful and always available. Only concern that the upholstered furniture needs to be cleaned as they were badly marked/stained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastically fantastic, beautiful place and we will most definitely be going back when in the area. Thank you very much, absolutely lovely place.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendel C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendel C
Gesin met klein kinders

Paradys in die Middellande.

Ons het ons kuier by Beacon Vlei terdeë geniet. Dit is 'n baie mooi ligging en jy kan nie vir meer vra nie. Dit is 'n goeie basis om die omgewing te verken. Alex die eienaar skroom nie om jou te laat tuis voel nie. Die Otter kothuis was meer as voldoende, asook silwerskoon. As jy van baarshengel hou, is hierdie die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith W
Saam met eggenoot / lewensmaat

An enjoyable experience in a relaxed setting.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Aangename ervaring in 'n ontspanne omgewing.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met vriende

Rustig!

Sielsrus weg van die stad se gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rossouw D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker en salig.

Die Rose eenheid was perfek vir my vrou en baba gewees (alhoewel ons graag 'n bad sou wou gehad het, maar dis niks teen Beacon Vlei nie, dis ek wat die eenheid gekies het). Die eenheid was baie netjies gewees en die grondpersoneel en Alex was baie vriendelik gewees. Die grondpad is bietjie woes, maar dis buite die beheer van Beacon Vlei. Die enigste nadeel is dat ek moes 'n spinnekop doodgemaak het - anders as dit sal ek beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khadija Richards R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khadija Richards R
Gesin met klein kinders

Staying at Beacon Vlei was the perfect transition from our week-long beach holiday in Umhlanga to a busy work schedule back in Joburg.

Beacon Vlei was quiet, serene, beautifully appointed, awfully comfortable perfected by immaculate service and fantastic value for money. I would go back in a heartbeat and recommend it to all my friends who need respite from busy schedules or seclusion to complete a demanding writing exercise, or even just a meditative weekend. What a great place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne K
Gesin met tieners

Pragtige plek! Ons sal beslis weer daar bly!

Pragtige huisies wat uitkyk oor die dam. Baie privaat en lieflike omgewing. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon K
Gesin met tieners

Gerieflik.

Die cottage is baie basies en leefarea baie beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bill H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bill H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay.

We are two pensioners. Having arrived at Beacon Vlei Guest Farm, we were immediately met by Alex, who informed us that we had been upgraded from Rose cottage to Crane cottage with lovely views at no extra cost. Next morning Alex came to check on us to see if everything was okay. Obviously all was okay. The wife and I had a lovely time there bass fishing using their boat, almost capsizing it twice in 3 days. Thank you for our welcomed stay, Alex. Hope to see you again sometime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita M
Saam met vriende

We had a wonderfully relaxing and quiet time next to the gorgeous dam.

The dam and surroundings are beautiful and well kept. So relaxing and tranquil. Would definitely recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n lekker ontspanne tyd gehad langs die mooi dam.

Die dam en omgewing is mooi en goed versorg. So ontspanne en rustig. Sal definitief aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, baie rustig, personeel is vriendelik, dis veilig, mooier as die internet foto's, pragtige uitsig, alle geriewe.

Hierdie is definitief die plek om na te gaan as jy 'n wonderlike uitsig wil hê, 'n rustige atmosfeer, die pragtige meander om jou wil toer en al die geriewe van luuksheid wil hê. Beacon Vlei Guest Farm het kaggels, elektriese komberse en warm komberse op beddens. Die staff is vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is asemrowend mooi en Beacon vlei is naby die ugly Duckling, Piggly Wiggly, die Steam Punk Coffee Shop, Swiss Cheese Farm en Belgian sjokolade winkels. Regtig elke sent die moeite werd. 'n Wonderlike plek vir alle ouderdomme en groottes van families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved it!

Beacon Vlei Guest Farm is a magnificent get-away spot. Beautiful views, lovely cottages, quiet and dog friendly too. We will definitely make it our place of choice in the midlands in future. The owner is professional and friendly. Fantastic few days!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ja Otto Nu-glaze O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ja Otto Nu-glaze O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig vanuit die huis, maak mens lus om nog 'n week te bly.

Ons het die aanwysings (net een bordjie tussen die bome/blare) moeilik gevind. Die Boathouse was op spesiale aanbod, maar ek sou eerder die huis as R600/nag eenheid beskou as 'n R900/nag (special) a.g.v. ouerige afwerking en 'n paar klein dingetjies wat gepla het. 'n Deurmatjie voor die huisie sou ons modderspore buite hou, 'n klein afdakkie voor die huisie sal die reën so bietjie afhou sodat mens nie natreën voor die deur nie, hout by jetmaster sou nice wees (daar was 2 stompe, ek het eie gekoop) Hy sê dat hy in die Winter wel hout voorsien. ook geen fynhout of fire starters nie. Dit was moeilik om die ligte skakelaars vir sommige ligte te kry. Die ander huise op die perseel is duidelik in baie beter klas (dus ook duurder), maar as ek al die plekke waar ons al tuisgegaan het in die land met die plek/prys vergelyk, sou ek R600/nag vra, veral as dit net vir twee mense is. Dalk ander saak as dit huis vol of met kinders ook is. Andersins, baie vriendelike en gawe man en personeel. Ek sou weer daarnatoe gaan. Het te sleg gevoel om vir Alex al die klein goedjies uit te wys, wil nie kleinsielig voorkom nie, maar sou wou sien dat hy met 'n klein bietjie moeite, die waarde vir geld ratio bietjie kan opskuif. Vir sy eie beswil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine T

Lovely and relaxing.

Beautiful farm. Lovely day. So relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n mens kan verwag in die Midlands op een plek!

Beacon Vlei se eenhede is ruim en goed toegerus met heerlike elektriese komberse en verwarmers so winter en somer is dit 'n ideale bestemming. Die dam op die plaas verskaf ook vele geleenthede vir asemrowende foto's of roei as die spiere moet roer. Beacon Vlei is ideaal geleë vir verkenning van die Midlands in enige rigting. Ek sal graag terugkeer Beacon Vlei toe en sal vir seker langer as net twee nagte daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker op die plaas.

Gerieflike tweeslaapkamereenheid. Lekker plaasgevoel. Lekker gebraai. Dam is 'n mooi "feature".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krause V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Krause V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir 'n aand of `n paar dae se rus en vrede.

Baie lekker vir een aand of `n paar dae se rus en vrede. Die gasvryheid en ontbyt was uitstekend

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: B3 d144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNjAzYzEyLTZkMzAtNGNhMS1hNGFhLWYwNWM2YzdmMjlkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 B3 D144 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.385799630593 30.056129175949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem