Beau Rivage 31
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Pharos Avenue, Plettenberg Bay, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beau Rivage 31 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in die Beau Rivage-kompleks op die Piesangrivier.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging bo. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n sitarea sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort.
Die leefarea onder is oopplan en sluit 'n sitkamer, eetarea en kombuis in. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, Netflix en Showmax, sowel as 'n dagbed. WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n privaat patio met buitemeubels, braaigeriewe en direkte toegang tot die rivier. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n muurbalbaan. Kinders is welkom, maar gaste moet daarop let dat daar oop damme en waterweë binne die landgoed is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Pharos Avenue, Plettenberg Bay, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pharos Avenue, Plettenberg Bay, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang