Manaba Akkommodasie by Beau Vista no 1 | LekkeSlaap
+17
+17

Beau Vista no 1

  • Vanaf R750 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillycrona Boulevard 80, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beau Vista No 1 is 'n seefront-woonstel met pragtige see-uitsigte teen Manaba-strand aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid bied gerieflike slaapplek vir 6 mense en dit is naby al die winkels, restaurante en geriewe.

Die grondvloer-eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed en stapelbeddens.

Die sitkamer het 'n TV en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Beau Vista No 1 het 'n ruim balkon waar gaste kan ontspan en kyk hoe die golwe teen die kus breek. Die kompleks het veilige onderdakparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met ongelooflike uitsigte oor die oseaan.

Die kompleks word net met 'n pad van die see geskei. Dit is minder as 1 km van Lucien-strand en Margate se hoofstrand af. Uvongo-strandmeer en -strand en Margate se buiteklub is minder as 2 km daarvandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Beau Vista no 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Beau Vista no 1
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Lillycrona Boulevard 80, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beau Vista no 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 7)
Vanaf R750
per nag (plek vir 7)
Vanaf R750
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillycrona Boulevard 80, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3es36pSqiCtsD2W9erZwIkRDajEqkgkrrcpJCdkBsBMLCpethi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 7) 17 5 1 5 80 Lillycrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.853375356239 30.383162498474
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za