LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beau Vista no 1 | LekkeSlaap
+21

Beau Vista no 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Beau Vista no 1
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Shanel S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanel S
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

We booked Beau Vista to celebrate my dad's 70th birthday and had an amazing time there. Ethel was wonderful and very accommodating. Well worth the price.

Eddie S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Fantasties, alles netjies en skoon en kommunikasie 10 uit 10.

Die ligging, baie goeie uitsig oor see, plekkie baie skoon. Daar is paar goedjies wat aandag kort soos skuifdeur wat swaar oopmaak en bank voel of hy gate in het. Enigste verandering wat ek graag sou wou sien is dat hul 'n braai bou voor eenheid, want die ou mense kon nie trappe klim na swembad en braaigeriewe, so die wat kon klim, was een kant gewees, moes dan kos weer afdra huis toe vir ander. Ons sal definitief weer soontoe gaan, was elke sent werd.

Beau Vista no 1's terugvoer

Baie dankie Eddie. Ons sal beslis aandag gee. Kom kuier gerus weer. Groete. Ethel

Beau Vista no 1
Henk N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk N
Saam met vriende

Eenheid het algemene onderhoud nodig (verfwerk, herstelwerk ens.)

Ek dink die eenheid kort verfwerk binne, veral die deure ens. (dit sal beter vertoon) Die stortdeur in die tweede badkamer het herstelwerk nodig, of moet vervang word.

Annelize M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M
Gesin met tieners

Gemaklik, skoon en goeie diens

Goed geleë, netjiese woonstel. Het baie gemaklik met ons kinders die naweek gebly.

Aletta V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V
Gesin met tieners

Relaxing and safe with wonderful view.

I would return to Beau Vista at any time. Would love to stay there permanently. Big spacious house.

Loshnee G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Loshnee G
Gesin met klein kinders

It was a very relaxing and peaceful stay with beautiful views. Well definitely book again.

Ethel was super amazing and corresponded well with us to make our stay pleasant. A huge thank you.

Dayalan G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayalan G
Saam met vriende

Awesome place, will definitely go back.

Nice place, friendly agent.

Beau Vista no 1's terugvoer

Thank you, Dayalan. We hope to see you again.

Beau Vista no 1
Shane K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane K
Gesin met klein kinders

Baie lekker eenheid op die strand.

Sal weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice unit on the beach.

Nice unit on the beach, will visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karin P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, woonstel goed uitgerus.

Ethel Olivier (Landlady) baie behulpsaam en vriendelik. Beau Vista No 1 goed uitgerus en ruim met pragtige uitsig van branders. Loopafstand van Blouvlagstrand. Ons 2 weke baie geniet.

David F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker, net te kort.

Wonderlike plekkie, lekker bly en kuier. Stil en rustig. Wens ons kon daar bly.

Renata B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil-langer-bly-lekkerte!

Dankie eerstens Ethel vir jou gasvryheid en behulpsaamheid en ons was so dankbaar vir jou gasbraai wat jy vir ons geleen het. Wat is 'n vakansie sonder 'n braaiplekkie, alhoewel ons baie lekker bo by die swembad ook kon braai en kuier. Die woonstel was baie netjies, beddens baie gemaklik en die kombuis was baie goed toegerus. Die feit dat die woonstel goeie sekuriteitsdeure het en omhein is, het 'n mens sommer op jou gemak laat rus. Die uitsig en die gedruis van die branders het bygedra tot 'n heerlike vakansie. Die getypoel en strand wat loopafstand is, was 'n groot pluspunt en vir die hengelaars, die rotse voor is ideaal. Ons kon lekker rus. Kaapstad is ver, maar ek wou sommer weer bespreek vir volgende Desember! Baie dankie.

Annamarie G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie. Na ons verblyf by 'n ander verblyfagentskap bespreek en betaal het en in houthuisies met geen krag en water in bitterkoue nag moes deurbring, word ons so behulpsaam bygestaan deur 5 personeellede met 'n lang lys van voorkeure. Duisend dankies.

Dane B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dane B
Gesin met klein kinders

Nice, comfortable flat with great sea view.

We enjoyed our stay, will recommend it to friends.

Marinda O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O
Gesin met klein kinders

Genotvol.

Uitstekend. Sal enige tyd weer teruggaan.

Charlene M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met klein kinders

Awesome weekend with my family.

Our stay at Beau Vista was just magical, the apartment was spacious and clean and the views are spectacular, we enjoyed every second of our stay. Awesome sea view thought being a ground floor unit. Ethel was a gracious host and very friendly, and would definitely come back again and again.

Rita V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n heerlike ervaring om die geruis van die see in jou ore te hoor.

Dit is baie lekker om by die see te bly en jy voortdurend die see sensories te kan ervaar. Jy kan net oor die straat loop tot by die getypoel en net 'n entjie verder tot by die strand. Die woonstel is goed ingerig en die diens van die administreerder is goed. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Die woonstel self kort bietjie opknapping, maar dit het ons nie afgesit om weer daar te bepreek nie.

Ria R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ria R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dirty and not safe.

Die plek is nie behoorlik skoongemaak nie. Yskas stink en is tyd vir nuwe een. Die eetgerei, glase borde, potte en alle breekware stink en is vuil. Daar is oorlas van miere. Die duvet inners is vuil, binne in kaste is vuil. Water lek in van boonste balkon af as dit reën. Geen alarmstelsel wat werk nie. Een venster val uit mekaar. Die uitsig is wonderlik maar vir die eenheid waarin ons gebly het, nee regtig man mens huur mos nie 'n plek vir daai geld uit as hy so lyk nie.

Andrew K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K
Gesin met tieners

Waar die hemel die aarde ontmoet.

Dit was asemrowend. Die Lucien strand is tot op die strand net minder as 300 m ek het dit stap vir stap gemeet. Die strand is heerlik. Dit is 'n gemaklike stappie soontoe - geen besige paaie. Daar is 'n "tidal pool" minder as 100 m van die eenheid. Die eenheid is egter perfek geleë vir die vissermanne. Die beddens - 2 kamers - het koningingrootte beddens en een met 'n enkelbed en 'n "bunk" bed. Die beskrywing van die inhoud van die woonstel is akkuraat, maar die gerieflikheid is ver verby wat ek kan beskryf. Ek sal enige gesin van 7 mense en minder aanraai om in Beau Vista 1 vakansie te hou. My enigste klagte is dat ek nie kon bly nie.

Beau Vista no 1's terugvoer

Andrew, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om jou en jou gesin by ons te he. Hoop om weer eendag van julle te hoor.

Beau Vista no 1
Billy V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker, maar die plekkie kort bietjie opknapwerk.

Carin G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aloha, plek van rus en vars seelug om jou longe mee te vul!

So lekker gebly, ons wou nie huiswaarts keer nie! Dit is dus ’n plekkie wat ’n mens weer en weer sal besoek. Gerieflik naby Uvongo en Margate.

Beau Vista no 1's terugvoer

Dankie Carin. Dit was n voorreg om julle in ons midde te he. Hoop om weer van julle te hoor. Groete. Ethel

Beau Vista no 1
Annelene L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene L
Saam met vriende

Stay was lovely, enjoyed every bit.

We had a great weekend with my friends. We had a wonderful relaxing time. Absolute privacy. Lovely pool. We had many walks along beach. The view was spectacular. Will definitely visit again.

Rita V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Die woonplek bied alles wat op die internet te sien is. Dit is goed geleë en rustig. Lekker om net sommer te gaan stap.

Goed geleë, lekker rustige plek om in te bly. Alle geriewe wat nodig is om 'n vakansie lekker te maak.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillycrona Boulevard 80, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3es36pSqiCtsD2W9erZwIkRDajEqkgkrrcpJCdkBsBMLCpethi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 7) 22 5 1 5 80 Lillycrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.853375356239 30.383162498474
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!