Beautiful Bridgewater One Apartment Wi-Fi
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridgewater One, Energy Lane, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 445 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bridgewater One Apartment is 'n moderne selfsorg-eenheid in Century City, stapafstand van Urban Square en Canal Walk Winkelsentrum. Die woonstel bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en onbeperkte WiFi. Dit maak oop na 'n patio waar gaste 'n maaltyd of drankie kan geniet.
Die woonstel sluit 'n digitale kluis, UPS- en laaikraglampe, 24-uur-sekuriteit en veilige parkering in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Bridgewater One, Energy Lane, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridgewater One, Energy Lane, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang