LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+49
Gastehuis in Eureka

Bed In Bethlehem

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 242 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Bed in Bethlehem bied selfsorgverblyf wat elk 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Eureka, Bethlehem in die Vrystaat het. Hierdie eenhede is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste kan tussen 3 pragtige eenhede kies. Twee is dubbelkamers wat slaapplek vir 2 gaste het en daar is 'n groter gesinseenheid met slaapplek vir 5 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, 'n TV, privaat badkamer en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lerato M
Gesin met klein kinders
5.0
Absolute bliss. The place is neat with a friendly hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2026
Warren C
5.0
Value for money. Comfortable and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Marna J
Saam met lewensmaat
5.0
Impeccable. Very nice people and very welcoming. Could not have asked for a better place to spend the weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Yolandi D
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Ons verblyf was baie aangenaam. Die plek was skoon en netjies. Ons het baie welkom gevoel. Kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.
Jul 2026
Sias O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker plek. Sal vir seker weer daar oorbly. Ja, die kothuis is baie goed ingerig. Vriendelike personeel en baie naby aan die skole.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Junet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 242 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Bed In Bethlehem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

242 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa802eda901cfdcc3ed4de5ba9dbb4267f8785cd2f94774bb92c84e137ea93927727b326d37b0bb377279af3ac87ad07b133e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 242 Cambridge Street Eureka 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2437509 28.305235