+17

Bed On Bain

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Bain Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bed On Bain is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Wellington. Dit maak die ideale tuisbasis vanwaar gaste die dorp en die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en 'n ekstra matras slegs vir kinders is beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat patio met 'n buite-eetarea en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Geleë in die Kaapse Wynlande, het gaste maklike toegang tot verskeie wynplase en naburige dorpe soos die Paarl, Franschhoek en Stellenbosch.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adelè D
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was baie netjies, en veilig. Eienaars is dierbaar! Beveel beslis aan! Bitter lekker gebly!
Des 2025
Jared P
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig. Ek het baie lekker gebly, dit is 'n baie lekker plekkie!
Nov 2025
Beverly P
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. Baie lekker gebly. Eienaars was vriendelik en behulpsaam. Gastehuis was netjies met 'n huislike atmosfeer.
Nov 2025
Leslie S
Gesin met klein kinders
5.0
Was lekker stil en ontspanne. Goeie vermaak met baie opsies. Ons het heerlik gebly by Bed on Bain. Was baie netjies en baie detail met die dekor. Vrie...
Sien meer
Nov 2025
Rushaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Peacefully and comfortable stay. Had an absolute blast at Bed on Bain for a weekend getaway, and I can't recommend it enough! The host ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sherize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 86 Bain Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bed On Bain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Bain Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65298055cce20ab675f799ab206bf5d24ffb2e2199f14e5875734ba871d312ea282010732afc713006322be5754dae3cd778?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 86 Bain Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.638408516354 19.016339971969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang