Beira Mar 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Beira Mar 8 is in St Michaels-on-Sea geleë en bied lieflike, gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is na aan verskeie swemstrande, getypoele en geriewe in die omgewing.

Dié dubbelverdieping-eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n ruim, bedekte patio wat toegerus is met ingeboude braaigeriewe en patiomeubels. Die kombuis is toegerus met alles wat jy sou benodig vir selfsorgverblyf. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Onthou asseblief om jou eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam te bring. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens.

Die eenheid het 'n motorhuis en 'n ekstra, oop parkeerplek vir jou voertuie.

Kom en geniet die bekende waterwêreld in Wild Coast Sun, Mac Bananas net 5 km voor Port Edward, Lake Eland, en 'n plaaslike bootrit op die see.

Slaapplek

'n Bespreking by Beira Mar 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beira Mar 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R805 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za