Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beit-El

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snymanstraat 104, Eduan Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beit-EL bied slaapplek aan 10 gaste en is in 'n stil area in Polokwane.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers. Die Royal-eenheid is geskik vir 3 gaste en het 1 enkelbed, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid het ook 'n rusbank in die leefarea wat omskep kan word in 'n enkelbed. Die Rustic-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninginggroote-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Twee nuwe eenhede is bygevoeg, naamlik Splendor eenhede 1 en 2. Splendor 1 het 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word op versoek. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Splendor 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. In die sitarea is daar 'n dagbed waar 'n ekstra gas kan slaap. Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste.

Die Rustic-eenheid het 'n yskassie, mikrogolf en induksieplaat met potte. Die Royal-eenheid het 'n yskas, mikrogolf, konveksie-oond en induksieplaat met potte. Al die eenhede het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en DStv Compact en gaste het toegang tot gratis WiFi. Splendor eenheid 1 het 'n yskassie, mikrogolfoond en breekware. Splendor eenheid 2 is 'n gesinseenheid en het 'n yskas, mikrogolfoond en kookgerei. Splendor eenheid 1 en 2 is langs die swembad en naby braaigeriewe, asook 'n trapmeul.

Polokwane het 'n gematigde klimaat wat nie te koud is in die winter of te warm is in die somer nie. Dit is 'n kleurvolle dorpie omdat daar altyd 'n plantspesie is wat heeljaar blom. Daar is verskeie besienswaardighede naby wat 'n wildplaas, reptielpark en leeuplase insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Beit-El
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Snymanstraat 104, Eduan Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Beit-El het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snymanstraat 104, Eduan Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e015b2b624cae25b8576324ce8902fc7adb11a8f1172221408cd93451acf1b595efb6e0273bc013e1b206e5ee367986494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 104 Snymanstreet Eduan Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.881889807742 29.463642691402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem