2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Gardenia Road, Grabouw, Cape Town, 7160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bel Air 1 bied selfsorgverblyf in die rustige dorpie Grabouw. Hierdie bekoorlike toevlugsoord meng natuur en vakmanskap, wat dit die perfekte wegbreek maak terwyl dit naby verskeie geriewe is.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, broodrooster en 'n eenplaatgasstoof in. Daar is ook 'n wasgoedstasie met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die woonstel spog ook met 'n knus gaskaggel in die leefarea, perfek vir 'n romantiese aand. Gaste kan 'n privaat dek met 'n warmbad en sitplek buite geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Gardenia Road, Grabouw, Cape Town, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Bel Air 1 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Gardenia Road, Grabouw, Cape Town, 7160, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang