Belgravia Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie Victoriaanse tuiste met sy lowerryke tuin bring 'n gevoel van rus en vrede by mens tuis. Die gastehuis is in die hartjie Belgravia se historiese gedeelte geleë met restaurante, erfenisterreine, museums en hospitale als binne 'n 950 m-radius.

By Belgravia B&B word verblyf in 'n kothuis en dubbelkamer gebied. Die semi-selfsorgkothuis het 4 enkelbeddens, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die dubbelkamer het weer 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Al die beddens het elektriese komberse vir die koue winteraande en daar is gratis WiFi, lugversorging en TV's met sekere DStv-kanale.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die gastehuis bedien 'n kontinentale ontbyt in die kamer. Ontbyt kan uitgesluit word indien gaste dit verkies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belgravia Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false