Bell-Lu Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerstraat 63, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bell-Lu Guest House is in 'n stil, rustige woonbuurt in Kimberley geleë en bied gerieflike verblyf na aan die plaaslike winkelsentrums, restaurante, hospitale en die middestad is.
Ons bied verblyf in en suite-kamers met lugversorging, toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en yskassies. Gaste geniet toegang tot WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Gedurende die wintermaande is die beddens oorgetrek met sagte, dons-duvets vir ekstra gerief. Soggens kan jy ons heerlike buffet-ontbyt teen ekstra koste geniet.
Ons is slegs 5 km van die Kimberley Lughawe af en daar is verskeie besienswaardighede in die omtrek, soos die Benfontein Natuurreservaat, die Delwersgedenkteken, Dronfield Natuurreservaat, Kamfersdam, die Kimberley Mynmuseum en die Groot Gat.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Milnerstraat 63, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Bell-Lu Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klisserville Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerstraat 63, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom