Bella Chateau
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Wepenerstraat 4, Alberante, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bella Chateau is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike B&B- en selfsorg-akkommodasie met uitstekende geriewe bied. Die gastehuis is in die luukse sekuriteitslandgoed van Alberante in Alberton geleë en is binne ryafstand van verskeie restaurante en winkels in Alberton City. Dit is ook gerieflik 25 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af.
Akkommodasie bestaan uit 3 individueel versierde selfsorgwoonstelle en 3 en suite-selfsorgkamers. Die selfsorgkamers is in die hoofhuis en het elk sy eie privaat ingang na die tuin, 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, tee en koffie. Die selfsorgwoonstelle het elk sy eie volledig toegeruste kombuis, 'n privaat badkamer en 'n braai-area.
Daar is braaigeriewe vir gaste se vermaak en ontspanning. Gaste kan ook in die swembad swem. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ilene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Louw Wepenerstraat 4, Alberante, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Bella Chateau het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Alberante Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Wepenerstraat 4, Alberante, Alberton, 1449, Gauteng