Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Mia

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Bella Mia
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Abe H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe H

Dit was rustig uit die gevoel van die stadium.

Ons verblyf was baie lekker en rustig. Naby die see en winkelsentrum op 'n loopafstand.

Dustin H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin H

Totally awesome. Will definitely be back soon.

A very relaxing stay. The host was friendly and welcoming towards us. Shops and amenities also within walking distance from the location.

Pieter N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Lekker lekker dankie.

Baie lekker. Sentraal gelee, baie netjies en skoon.

Helena Retief R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Retief R

Ons het heerlik gebly. Langebaan en Bella Mia sal ons weer sien.

Ons doel was om 'n plekkie te kry waar ons net lekker gemaklik kon bly, terwyl ons deur die dag kon rondtoer. En ons was tevrede.

Michelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G

Fantastic.

My stay was awesome. Will return again.

Suritha P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suritha P

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly - net bietjie koud gekry. Dit sou beter wees indien daar ekstra komberse was. Die roosters op die braaiers kan ook vervang word.

Elna G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Lekker, rustig en baie mooi.

Dit was die eerste keer dat ons in Langebaan was en dit was lekker, rustig en baie mooi. Jy kon die vakansie vibes in Langebaan voel.

Winston S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston S

Rustig, netjies en snoesig.

Vir 'n paartjie sal ek Bella Mia aanbeveel. Alles is loopafstand en perfek om Langebaan te besoek.

Nico P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Lekker rus!

Gasvrou het ons heel tuis laat voel. Eenheid goed toegerus en WiFi werk uitstekend. Veilige parkering.

Cobus S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Baie rustig.

Goed geleë. Baie netjies.

Sonet S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet S

Stil en privaat.

Vriendelik ontvang, blyplek was skoon.

Colleen M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen M

Lovely value for money accommodation.

We were very comfortable and everything was clean and tidy. Loved the decor and such detail.

Rudayba S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudayba S

Just a little too short but will return.

It was clean, comfortable and very relaxing. Enjoyed our stay.

Aj F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aj F

Ideale vakansie blyplek vir 'n paartjie.

Baie lekker gebly, rustig en veilig. Skoon en netjies, eienaars is baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan bly en het dit reeds aanbeveel.

Bella Mia se terugvoer

Dankie vir die boodskap, ons sien uit om julle weer te sien.

Bella Mia
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sharlene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharlene S

Skoon, netjies, genoeg spasie, Glad nie klankdig nie. Geen warm water nie, geyser op timer.

Bella Mia is 'n baie oulike plekkie, ongelukkig is dit nie klankdig nie, en ons moes die hele naweek geluister het hoe iemand opgooi, van die oggend tot die aand en elke keer wanneer ons wil stort was daar geen warm water nie, geyser was op 'n timer, So met geen slaap vir 3 dae as gevolg van die bure wat opgooi en geen warm water, het ons glad nie gerus nie, en dit het ons trippie Langebaan toe aaklig gemaak, en toe ons daar kom toe moes ons 'n R800 deposito betaal vir die sleutels, wat nêrens genoem was toe jy die bespreking gemaak het nie. Maak die plekkie klankdig en haal die timer van die geyser af, dan sal dit 'n baie oulike plek wees.

Bella Mia se terugvoer

Hallo Sharlene, baie dankie vir jou terugvoer. Die geyser werk vanaf 6-11 vm en 5-9 nm per dag. Dit is 'n 200 liter geyser, so daar is voldoende water vir almal. Ongelukkig het ons 3 dae van vriesweer gehad, wat buite ons beheer is.

Die R800 sleutel beskadigings deposito word beslis op alle kommunikasie uitgewys op die bespreking vir jou sigbaar gewees het. Dit staan ook op my kommunikasie aan jou voor jou aankoms.

Met betrekking tot die geraas, wys ons foto's duidelik dat ons eenhede 'n muur met mekaar deel (soortgelyk aan 'n woonstel). Dit sal 'n mate van geraas veroorsaak.

Dit is ongelukkig dat jy nie jou verblyf by ons geniet het nie, maar die konfrontasie wat jy en jou man met die gaste in die volgende eenheid veroorsaak het, was onnodig. Dit is ongelukkig dat die gas siek was en moes opgooi, maar die korrekte benadering sou gewees het om na hul welsyn te vra in plaas van aggressief teenoor hulle te wees.

Bella Mia
David B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Was rustig.

Dit was skoon. Bed was ongemaklik en die stoele was ook ongemaklik. Sal aanbeveel dat hulle voorsiening maak vir loadsheding, kon nie tee maak nie.

Juranda W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juranda W

Dit was 'n asemrowende kuier gewees.

Bella Mia is 'n loopafstand vanaf die winkels en dit is 'n rustige omgewing.

Belinda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Most enjoyable, enjoyed accommodation and visit to Langebaan.

We were warmly welcomed, our room was comfortable and provided everything we required.

Jetro K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetro K

Gerieflik en stil.

Motor en slaapplek is veilig.

Clayton D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton D

Amazing place.

Will definitely make use of Bella Mia in Langebaan.

Mischka T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischka T

Wonderful place to stay, cosy, clean and safe.

Perfect for a short stay.

Emile W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emile W

Die rustigheid van die area het ons baie goed gedoen. Wat baie in ons guns tel, was die hoof winkel (Spar) is loopafstand.

Dit is great ek beveel dit aan vir enigeen.

Gerald J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald J

Heerlik en veilig.

Definitief aanbeveelbaar.

Stefan F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F

We had waterbased activities and Bella Mia was well suited for location and infrastructure.

We needed a place to stay after racing and Bella Mia ha everything we needed when we were not on the water. Fully self-catering, TV, braai.

Curtis F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Curtis F

Die diens was van die beste wat ek ervaar het. Goeie klantediens, woning is mooi ingerig en waarde vir die geld.

Ons was met 'n glimlag verwelkom en het ons 3 dae daar geniet. Ek en my vennoot het ons tyd daar geniet en sal weer daar gaan kuier.

Theus F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theus F

Die weer was goed, lekker geslaap.

Vriendelik ontvang, netjies, oral gestap waar wou wees. Kassie of rakkie vir werksoppervlakte hopeloos te klein.

Lloyd S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd S

Clean, safe, quiet, and excellent customer service.

Really enjoyed my stay at Bella Mia. Close to the beachfront and casino. The customer service was really good. My car was parked within a secure complex and I could rest with ease. Could recommend if intending to stay for a few days.

Dirk K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Kompakte kamer met alle geriewe, veilige parkering vir motor, stil en rustige omgewing.

Loopafstand vanaf strand. Sou 'n klein bietjie groter werksoppervlakte vir kombuis gedeelte verkies. Het verblyf geniet, kon selfs buite braai Saterdag, met redelike wind. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Die wind was die naweek redelik sterk, het nie strand toe gegaan nie, maar dit het niks te doen met verblyf nie. Sal beslis aanbeveel vir andere.

Clint V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clint V

Always good.

Great place, only negative is that heat wave you need a fan in room.

Bella Mia se terugvoer

Hi Clint. Thank you for your review. All rooms now have fans.

Bella Mia
Jacques T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Goeie ligging en waarde vir geld.

Goed geleë in Langebaan, skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld.

Genevieve W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve W

This little gem was verything I needed! Exactly as on the photos.

My morning runs down the road to and along the beach were priceless! Perfect location.

Bella Mia se terugvoer

Thank you so much for your rating, it was an absolute pleasure having you here.

Bella Mia
Simone W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W

10 uit 10.

Ek moet sê ons het dit baie geniet. Dit was wonderlik.

Bella Mia se terugvoer

Baie dankie Simone vir jou gradering. Ons is so bly julle het dit hier geniet.

Bella Mia
Elzabe B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B

Ongelooflike aangename ervaring!

Bella Mia is 'n fantastiese gastehuis met van die beste diens en kamers. Hierdie gastehuis verdien 6 sterre vir alles. In die netjiese en skoon kamers is alles wat die gaste benodig. Ons was mal oor die skottelgoedwasdiens. Die tarriewe is van die laagste vir die hoogste standaarde. Ons was so dankbaar en gelukkig om daar plek te kry en het baie lekker gebly. Bella Mia sien ons weer in die toekoms!

Bella Mia se terugvoer

Ah dankie julle vir so 'n mooi resensie.

Bella Mia
Jason N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason N

As advertised, this was an amazing stay with the most polite host I have come across.

This place was amazing. Simply put. Clean, safe, spacious enough for a couple of two with good surroundings like the Kokomo bar and of course, the beach. Very very nice stay. Would recommend 6/5 times.

Faheema H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faheema H

Fantasties. Alles uitgewerk soos ons dit wou hê.

Die ligging was goed. Naby die strand en winkels. Stil buurt en baie veilig.

Titus J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Titus J

Baie gerieflike oulike plekkie. Vir R550 'n nag en jy kry Netflix by is dit meer as die moeite werd.

Ek het net 1 nag geslaap tot my spyt, sal volgende keer my hele verblyf by Bella Mia boek..

Hannelie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Netjies, skoon, veilig en gasvry!

Bella Mia is 'n baie netjiese, skoon en gerieflike gastehuis. Dis sentraal geleë om al die plekke in en om Langebaan te gaan besoek. Met ons aankoms is ons hartlik verwerlkom deur die eienaars. Die plekkie self is baie mooi uitgelê met drie dubbelkamers wat elkeen sy eie privaat badkamer het asook privaatheid buite. Sou mens wou braai, was die eienaars meer as gewillig om 'n braai asook hout te verskaf. Ons sal enige tyd weer terugkeer na Bella Mia vir 'n lekker rusplekkie. Ek beveel Bella Mia definitief aan!

Santie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie H

Pragtige, rustige plek, mooi ingerig. Pragtige badkamer met 'n heerlike stort.

Gasvroue Sonja en Ann is hartlike, gasvrye dames. Ons baie welkom laat voel. Tot jou skottelgoed word gewas!

Barend E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend E

Vriendelike ontvangs. Dankie Ann.

Klein maar baie gerieflik. Lekker naby alles in Langebaan. Lekker gebly maar sal beslis DSTV in die kamer waardeer.

Rozetta L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta L

Lekker rustige atmosfeer en veilig.

Geleë in rustige area. Hoor nie baie verkeer, akkommodasie netjies en mens voel gemaklik

Lynette T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T

Fantasies!

Baie rustig, veilig, netjies en gerieflik.

Estelle B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B

Netjies en veilig.

Die aanwysings was swak het gesukkel om die verblyf te vind. Gaste wat ook daar tuis was het baie geraas en dit was steurend.

Bella Mia se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons is jammer om te hoor dat jy gesukkel het om die verblyf te vind, ons het n GPS link na jou foon gestuur maar soos jy gese het met aankoms, jou foon is stukkend.

Bella Mia
Ivan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan V

Adverteer eie kosmaakgeriewe maar dit is nie die geval nie.

Slegs mikrogolf en ketel beskikbaar.

Bella Mia se terugvoer

Hallo Ivan

Ons adverteer nie kosmaakgeriewe nie.

Dankie.

Bella Mia
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Prof Kobus L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Kobus L

Ek weet nie hoe nie.

Eerstens moet ek sê dat die eenheid baie netjies en modern is. Dalk veroorsaak sommige van die moderne giere soms meer ongerief as gerief. Die eienaars is baie hulpvaardig. Daar is egter twee dinge wat pla. Die ligging van die gastehuis is naby die hoofpad. Alle verkeer is dus hoorbaar en is baie steurend vir 'n ligte slaper. Tweedens is die eenhede nie klankdig nie. 'n Mens hoor die bure praat en dit kan steurend wees as die bure luidrugtig is. Daar is slegs veilige parkering vir twee voertuie - dus as jy laat kom, moet jou motor op die sypaadjie staan. Ek het egter aangedring op veilige parkering en Ann het 'n plan gemaak - dankie daarvoor.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Bee A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bee A

Enjoyed our stay.

Friendly service and comfortable accommodation.

Bella Mia se terugvoer

Good day Bee,

Thank you for your feedback. Hope to see u soon again.

Bella Mia
Charlien R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlien R

Dit was fantasties en die eienaars is super cool!

Ons het baie lekker gebly. Dit was so skoon en netjies en hulle is baie gasvry en behulpsaam. Dis naby aan alles en dis privaat en modern en gesellig. Ons sal more weer teruggaan as ons kan.

Aminah I - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aminah I

Ongelooflik. gasvryheid, privaat. romanties. Sal definitief weer besoek.

Plek is netjies, privaat en alles is byderhand. Hoef absoluut niks saam te neem nie. Hulle sorg vir als. Sal definitief weer besoek, nog in die jaar. Waarde vir jou geld en niks ekstra kostes nie. Goedkoop.

Bella Mia se terugvoer

Dankie vir die wonderlike boodskap.

Bella Mia
Barnard J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnard J

Lekker.

Skoon, netjies en sentraal geleë.

Engele V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engele V

Veilige verblyf, netjies, sentraal.

Ons het die paar dae by Bella Mia baie geniet. Dit was 'n heerlike wegbreek. Die plek is skoon en netjies. Eienaars baie gasvry en het ons welkom laat voel. Ons wil beslis weer teruggaan en daar gaan bly.

Bella Mia se terugvoer

Beste Engele,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit baie.

Ons sien uit daarna om julle weer te onthaal

Groete,
Sonja en Ann

Bella Mia
Adriaan M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M

Goed.

Was nie bewus van die breekskadedeposito.

Andre J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

If you need peace and quiet that's an excellent place to rejuvenate.

Excellent place to stay.

Jolene F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene F

Enjoyable, cosy little unit.

Beautiful unit close to all amenities, walking distance from lagoon. Owner might consider panel heater in room as it gets extremely cold at night as the tiled floor makes the unit even colder. Other than that we fully enjoyed our stay.

Angelica J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelica J

Great service.

I was a bit disappointed when they had no stove, but nevertheless, I would definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie diens.

Ek was 'n bietjie teleurgesteld toe hulle nie stoof het nie, maar ek sal beslis weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbenstraat 2, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7fd2bbff2697c6f1200f7ce40704617aafeb9b57c31d0f55188fb1de7434d1c9a67f39281fa5125966c311d76e22c6525a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 2 Robben Street Langebaan 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.085206113935 18.037607254193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang