Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Ragazza Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkinson-laan 1, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bella Ragazza Akkommodasie is lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf in Mooinooi bied, net wes van Modderspruit en omtrent halfpad tussen Hartbeespoortdam en Rustenburg. Die gastehuis is sentraal geleë en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuur-wegbreek.

Die gastehuis bied verblyf in 4 pragtige eenhede met privaat badkamers. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan in die welige gemeenskaplike tuin piekniek hou en by die braai-area kuier. Daar is 'n rits staptoere en verskeie restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bella Ragazza Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Wilkinson-laan 1, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Gaste dink Bella Ragazza Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkinson-laan 1, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98854093ae011857c42c34b3cede9fdbd6b3a645917c32f18a4abd63641a941853b3aee5930184119475477742832053532b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1 Wilkinson Avenue Mooinooi 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.752510906049 27.564328461885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem