Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Sunrise

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bella Sunrise
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lizaan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan H
Gesin met klein kinders

Pragtig en heerlik.

Baie lekker gebly. Vriendelike eienaars. My dogtertjie was heeltyd in die swembad. Ek het my ring verloor en is 'n paar dae later laat weet dat die skoonmaker hom gekry het. Baie oulike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rushnee M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushnee M
Gesin met tieners

Wonderful place will go there again.

We had a very lovely stay and the owners were very friendly and helpful. The place was very clean and secure. The owners made a big effort to cater for load shedding, which helped so much for the heat. Fully air-conditioned place, which we needed, and the pool was amazing. We will definitely go stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Sunrise se terugvoer

Thank you Rushnee for the wonderful review. We look forward to having you again in the future. Stay well and blessed!

Bella Sunrise
Abby S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abby S
Saam met vriende

Rustig, netjies, perfek.

Ons het baie lekker gebly! Die eienaar was lieflik en het seker gemaak ons bly lekker gemaklik. Die eenheid het alles en nog meer gehad, was baie netjies. Die eienaar het 'n skerp oog vir detail, daar was 'n oulike boekie om ons te oriënteer na die omgewing toe, ekstra beddegoed vir die slaapbank, en nog vele meer! Pragtige uitsig van die see vanaf die kombuis. Sal definitief weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doreen-singel 4, Glen Ashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA840ae112b12332134d495e76781a691bad3deb6626160c72841f4be5c7aa919e6a21fb9513843d8b620e54d917f460189570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 4 Doreen Crescent Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.759055669617 31.059215893254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem