Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraaibosch Farm 195, , Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bella Vista is naby Victoriabaai geleë.

Die huis is op 'n heuwel geleë met 'n uitsig oor die see in die verte en jy sal hier rustigheid en vrede vind op someraande. Die huis het 4 slaapkamers en 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n ruim sitkamer en 'n TV-kamer met 'n beskutte braai-area. Die huis het 'n privaat swembad langs die braai-area. Al 4 slaapkamers is op die boonste vloer. Een van dié kamers het 'n en suite-badkamer en die res deel 'n volledige badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n lieflike houtkaggel-sauna en 'n plonspoel in die tuin. Die huise is ideaal vir gesinne wat vakansie wil hou op 'n aangename kleinhoewe.

George is net 5 km van die Penny Royal Lodge and Cottage af en staan bekend as die hartjie van die Tuinroete. Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis se strande is net 'n klein entjie se ry van die Penny Royal af. Daar is baie staproetes, bergfietsroetes en gholfbane in die omgewing en die Garden Route Mall is net 5 minute se ry van jou af - gaan maak gerus 'n draai by al die winkels! Knysna is sowat 30 minute se ry op 'n pragtige pad, besoekers is mal oor hierdie unieke dorpie. Mosselbaai is 40 minute van die lodge en kothuis af en dit is beslis die moeite werd om die 70 km na Oudtshoorn te ry om die volstruisplase en die Kangogrotte te besoek. Ons is ook net 15 minute se ry van George Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Bella Vista sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Bella Vista
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Jaar gelys 9

Ligging

  • Kraaibosch Farm 195, , Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Vista het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraaibosch Farm 195, , Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb60b29923d8732b1bb479c7aa341b8ab987cbfbce1bd46d4404833cfe48463362734c58a49d653098e63214cd4ff6fc62b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Kraaibosch Farm 195 Portion 168 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.000242042353 22.525312006474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem