Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rodger D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n onvergeetlike lekker naweek!

Bella Vista kry by my 10/10. Van 'n vriendelike, welkome ontvangs tot 'n vriendelike afskeid! Dit is beslis 'n moet om daar te gaan uitspan! Welgedaan, Mandi en Bella Vista!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis se terugvoer

Beste Rodger,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word waardeer. Hoop om julle gou weer by Bella Vista te verwelkom.
Groetnis
Mandi

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis
Kobus S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskooon.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad! Fantastiese huis langs die see! Ons kon nie vir beter gevra het nie. Baie dankie Mandi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis se terugvoer

Beste Kobus en Emrie. Dankie vir die positiewe resensie. So bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Mooi loop.
Mandi

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis
Lauren M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M

Amazing stay with wonderful views and enough space for everyone. Really friendly welcome and everyone fully enjoyed the weekend.

Really amazing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis se terugvoer

Dear Lauren,
Thank you so much for the kind review. We appreciate it.
Best,
Mandi

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis
Craig S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was absolutely amazing! I would highly recommend this accommodation.

The house has everything you need when going away for a weekend or holiday, it's immaculately clean and extremely spacious. The location in relation to the beach is just amazing, the ocean is basically on your doorstep. Stunning view of the ocean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis se terugvoer

Dear Craig,
Thank you for the positive feedback. It is highly appreciated. Hope to welcome you back at Bella Vista soon.
Regards,
Mandi

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis
Malissa P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malissa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay at Bella Vista Unrest.

My partner and I had the best time at Bella Vista Onrus! Amazing views, comfortable and clean, spacious and homely. Going back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis se terugvoer

Dear Malissa,

Thank you for your kind and positive review. It is appreciated. Hope to host you again soon.

Kind regards,
Mandi

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis
Letsie C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie C
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker.

Baie dankie aan Mandie wat alles in haar vermoë gedoen het om ons verblyf aangenaam te maak. Pragtige ruim huis, ongelooflike mooi uitsig. Die onthaalarea was so lekker met die 2de kombuis en masjienerie wat alles so maklik en lekker gemaak het. Hoop ons kan weer eendag die besonderse huis huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich M

Ons sou graag langer wou bly!

Op die see met 'n pragtige uitsig! Hierdie moderne dubbelverdiepinghuis is goed ontwerp, volledig toegerus en netjies versorg. Die kamers en kuierareas is ruim. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis se terugvoer

Hallo Erich,
Baie dankie vir die gradering, ons waardeer dit. Ons hoop ons sien julle volgende jaar weer. Groetnis, Mandi.

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis
Vanaf
R9 020
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R9 020
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R9 020
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 24, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMmQyYjkyLWM5MjEtNDA2MC1hYmVlLTBhMWJhMTc3NjRkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 020 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 24 Marine Drive Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418097222222 19.163588888889