Bellair Wild
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Erf 681, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Bellair Wild is langs die R62, ongeveer 40 km buite Barrydale en bied 'n fantastiese safari-belewenis in die Klein Karoo.
Verblyf is beskikbaar in die Rustieke Boskamp-chalet en 2 Luukse Chalets wat geskik is vir 5 tot 6 gaste. Gaste kan kies tussen selfsorg-verblyf of kies om etes in te sluit.
Elke chalet het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke chalet het ook 'n privaat kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Gaste kan ook in die privaat sitkamers ontspan, en die chalets het nie TV's nie.
Verder het elke chalet ’n privaat braai-area met ’n mooi boma-vuurput. Daar is parkeerplek op die perseel en skoonmaakdienste is teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Gaste kan wildritte, voetslaan, fietsry, sterrekyk en 'n piekniek geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Langs die R62, Erf 681, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Erf 681, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom