LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bella Manga Country Escape | LekkeSlaap
+62

Bella Manga Country Escape

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Le Grange-plaas, Uplands, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Manga Country Escape op 'n 40 hektaar-landgoed met 'n oorvloed voëllewe en ander wildsoorte. Dié verblyf is minder as 20 km vanaf Plettenbergbaai met sy pragtige strande, restaurante en besienswaardighede. Die oorspronklike ou plaasgeboue is gerestoureer en in unieke, stylvolle en ruim verblyf omskep, wat geskik is vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie.

Dié gastehuis bied 2 selfsorg-tuinsuites, 2 Sunbird-kamers, 1 losstaande gesinsrondawel en nog 3 losstaande rondawels. Een van dié rondawels is 'n dubbelverdieping-silo met 'n boonste en onderste verdieping. Al die suites en kamers is en suite en het hulle eie ingange, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 3 Country lodges tussen die majestueuse bome. Elke lodge beskik oor 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitkamer, 'n veranda met 'n hangmat, 'n kaggel, privaat braaigeriewe en buitesitplek.

Ontspan langs die groot soutwater-swembaddens. Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, veerpyltjiebord en 'n pooltafel in. Daar is veilige parkeerplek en gaste kan doendinge soos baarsvang, voëlkyk, bergfietsry en voetslaan op die plaas geniet. Bella Manga Country Escape maak ook voorsiening vir troues, konferensies en spanbou-geleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Bella Manga Country Escape
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Erfdeel 6, Le Grange-plaas, Uplands, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Manga Country Escape het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Le Grange-plaas, Uplands, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlobl0Sxe9MTMy1JZ8pQ2GQFqtoJx8DK1uWo7lrckxi1r2d6mAl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 Off the R340, Portion 6 of the Farm Le Grange Uplands 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.952277815141 23.315400928259
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!