Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellamont

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 83, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bellamont bied selfsorgverblyf in 'n pragtige huis met 'n mooi see-uitsig. Dit is op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang in Umdloti. Daar is 'n pad wat lei na die Umdloti-strand en getypoel en die huis is dus ideaal vir 'n seevakansie vir 'n gesin. Daar is ook 'n lieflike swembad.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n instap-aantrekkamer en 'n klein sitarea. Die tweede slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 kinderbeddens. Laasgenoemde twee slaapkamers het elkeen 'n baie effektiewe waaier. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het ook baie boeke wat gaste welkom is om te lees.

Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n buite-etenstafel, 'n sithoekie en braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie. Die stoep lei na die swembad waarin gaste op warm somersdae kan afkoel. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bellamont sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bellamont
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Bellamont-weg 83, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bellamont het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 83, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd107c1e0bb9ee5d92d05192852e985620e15ddc4afcbfc5527eeaef213c7d123aaac6971fbaa129d242e1c40b2083234d7d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 83 Bellamont Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.655081868757 31.123851309668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem