Bellamy on Vaal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loch-weg 33, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bellamy on Vaal bied gerieflike selfsorgverblyf op die oewer van die Vaalrivier in Vanderbijlpark. Die verblyf is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Verblyf is in die River View Huis of 'n vierslaapkamerkothuis beskikbaar. Die River View Huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n groot kombuis, eetarea, sitarea en 'n speelkamer vir kinders. Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 'n kombuisie en 'n knus sitarea. Eenheid No 5 bied slaapplek aan 4 gaste en is 'n oopplan-eenheid met 'n sitarea en kombuisie.
Die verblyf het 'n gemenskaplike swembad en braaigeriewe. Die braai-area het eenvoudige sitplek en piekniektafels waar gaste al fresco-etes kan geniet.
Gaste kan bootry, waterski en visvang in die rivier. Vir dié wat die omgewing wil verken is daar fietsryroetes, spa's en geskiedkundige plekke in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tracy Bellamy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Loch-weg 33, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Bellamy on Vaal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loch-weg 33, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng