Bellaninca Onrus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dempers-straat 61, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bellaninca Onrus is 'n selfsorgwoonstel met 'n berguitsig in die rustige dorpie Onrus. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel, binnebraai en kombuis. Die kombuis is met 'n dubbelyskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n balkon waar gaste kan ontspan en die skilderagtige berguitsigte kan geniet. Veilige parkeerplek, onder toesig van 'n sekuriteitsmaatskappy is beskikbaar.
Bellaninca Onrus is naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan die nabygeleë David's Pool verken. Onrus-strand is ook net 1,3 km ver, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n kuswegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rijuan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Dempers-straat 61, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Bellaninca Onrus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dempers-straat 61, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom