Bella's Getaway
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspanstraat 20, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bella's Getaway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang wat aan die voorheuwels van die Outeniekwaberge in George geleë is.
Dié knus woonstel is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of klein gesinne en bied slaapplek aan 3 gaste. Die oopplan-uitleg beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is ingeboude braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Bella's Getaway is 5 km vanaf die middedorp, 1,6 km vanaf Fancourt Gholfbaan, 8,2 km vanaf die George Lughawe en 15 km vanaf die see. Dit bied ook toegang tot verskeie besienswaardighede en buitelugaktiwiteite wat gaste kan verken, soos 4x4-roetes, bergfietsroetes, voetslaanroetes, gholfspeel en wynproe.
Slaapplek
’n Bespreking by Bella's Getaway sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zané Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Uitspanstraat 20, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella's Getaway het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspanstraat 20, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom