Bella's Place
1 gas
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Radcliffe Street, Sterrewag, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bella's Place is in die rustige woonbuurt, Sterrewag, in Pretoria geleë. Die woonbuurt is tussen Waterkloofrif en Monumentpark geleë. Dit is 'n gerieflike woonstel met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, 'n lugbraaier en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.
'n Lessenaar en WiFi is beskikbaar vir gaste wat werk moet doen. Andersins kan gaste op die privaat balkon ontspan met 'n prentjiemooi uitsig oor die omliggende area.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Radcliffe Street, Sterrewag, Pretoria, 0181, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Radcliffe Street, Sterrewag, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang