Belle-Vue Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tureluur-laan 24, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Belle-Vue Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n helder tuinkothuis in ’n veilige area met valhekke in die rustige voorstad Randpark Ridge. Hierdie kothuis is op ’n woonerf waar die eienaars woon.
Die ruim kothuis beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Daar is ook ’n oopplan-sitarea, eetkamer en ten volle toegeruste kombuis. Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ’n slim-TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die kothuis het ’n privaat ingang en ’n toesluitmotorhuis vir ’n klein voertuig.
Die ligging bied toegang tot Randridge Mall, Wilgeheuwel Hospitaal en die M5-hoofweg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deidre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Tureluur-laan 24, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
- Gaste dink Belle-Vue Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randpark Ridge Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tureluur-laan 24, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
- Geen kinders onder 2