Bellevue Berg Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellevue Plaas, D155-weg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bellevue Berg Cottage bied selfsorgverblyf sowat 8 tot 13 km halfpad tussen Winterton en Bergville. Dié bekoorlike plaaskothuis is op 'n werkende bees- en mielieplaas en bied 'n pragtige uitsig oor die landerye en op die berg.
Dié privaat, losstaande kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die oopplan-eetarea en -leefarea het 'n kaggel. Die kothuis het 'n elektriese heining.
Die plaas bied bergfietsroetes, staproetes en visvang. Die eienaars woon op die perseel en het vriendelike waghonde. Hulle staan gereed om enige vrae te beantwoord of raad oor die area te gee.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kimberley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bellevue Plaas, D155-weg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bellevue Berg Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellevue Plaas, D155-weg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal