+33
B&B in Faerie Glen

Bellstone Bed & Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Markus E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Truly is a home away from home! We stayed overnight at Bellstone, booking one room for myself and one for a friend, and we were both absolutely blown away by this beautiful place. Bellstone is incredibly tranquil — you hear no traffic, no city noise, just peace and quiet. The host personally contacted us before check-in, and we were warmly welcomed on arrival by the lovely Lindi, which immediately made us feel at home. The rooms were excellent. Not only were they comfortable and wonderfully quiet, but it was the thoughtful small details that really stood out. Quality coffee and tea, plenty of plugs (including two-pin adapters!), air-conditioning, a fan, an iron, and an ironing board — which were a lifesaver as we were attending a wedding and needed to freshen up our outfits. There was even a pack of tissues in the room, which turned out to be unexpectedly handy on the day. It truly felt like everything a frequent traveller usually packs “just in case” was already provided. The rooms were spotless, the towels soft, and the shower water was perfectly hot. Unfortunately, we couldn’t stay for breakfast, but it smelled absolutely delicious and is reason enough on its own to come back. We would happily stay at Bellstone again and highly recommend it. Ons het oornag by Bellstone gebly en twee kamers bespreek — een vir myself en een vir ’n vriend. Ons was albei regtig verstom oor hoe besonders hierdie plek is. Bellstone is ongelooflik rustig — geen verkeer of stadsgeluide nie, net stilte en rus. Die gasheer het ons persoonlik voor inklok gekontak, en met ons aankoms is ons vriendelik en hartlik verwelkom deur die lieflike Lindi, wat ons dadelik tuis laat voel het. Die kamers was uitstekend. Dit was nie net gemaklik en heerlik stil nie, maar dit was veral die klein, deurdagte besonderhede wat uitgestaan het. Goeie koffie en tee, baie kragpunte (insluitend twee-pen adapters!), lugversorging, ’n waaier, asook ’n strykyster en strykplank — wat besonders handig was aangesien ons ’n troue bygewoon het en ons klere wou opfris. Daar was selfs ’n pakkie snesies in die kamer, wat onverwags baie handig te pas gekom het op die dag. Dit het regtig gevoel asof alles wat ’n gereelde reisiger gewoonlik “net vir ingeval” inpak, reeds daar was. Die kamers was skoon en netjies, die handdoeke sag, en die stortwater lekker warm. Ongelukkig kon ons nie vir ontbyt bly nie, maar dit het heerlik geruik en is op sigself genoeg rede om weer daar te gaan bly. Ons sal beslis weer by Bellstone bly en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

100%. Sal vir seker weer by Bellstone gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Rina, baie dankie vir julle besoek! Ons ontvang julle graag weer!

Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilige en rustige omgewing. Uitstekende ligging. Dit was soos huis met 5 sterre. Baie dankie, jul diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Baie dankie Jana vir die mooi review - dit was lekker om jou te huisves - en ons hoop ons sien jou spoedig weer! Bellstone span

Marie T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gerieflik, skoon, vriendelike diens. Bellstone Gastehuis was 'n gerieflike oornagverblyf. Die kamers was goed toegerus, skoon en ons is baie hartlik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Marie - Baie dankie vir jou terugvoer - dit was lekker om jou en jou familie hier by ons te hê. Alles wat mooi is vir julle en ons gesels gou weer. Gilda (Bellstone span)

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Werklik 'n baie aangename oorslaap-ervaring. Die kamer was baie ruim en gerieflik, met 'n heerlike bed en 'n elektriese kombers vir die koue. Die verwelkoming met sjerrie, koffie/tee en beskuit, 'n groot houer met vars melk en die bederfies op die bed, was ook 'n verrassing, baie dankie. Ons het heerlik uitgerus en ontbyt langs 'n kaggelvuur die volgende oggend was uit die boonste rakke. Dankie vir 'n baie aangename ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing eienaar en vriendelike staff en heerlikste ontbyt elke oggend. Ongelooflik lekker gebly, gasvryheid uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Yolandi, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit om jou weer te sien. Gilda

Eben W
1 nag
4.6
Feb 2024

Stil, netjies en skoon waarde vir geld. Die verblyf was netjies en skoon. Die verblyf is goed geleë en snags lekker stil vir rus. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
More, Baie dankie vir jou terugvoering, en baie dankie vir jou besigheid. Ons waardeer dit en sien uit om jou weer te huisves.

Henk D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, linne kraakvars en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gilda
Bellstone Bed & Breakfast
Baie dankie, Henk. Ons waardeer jou terugvoer. Dit was heerlik om jul hier te hê en sien uit na die volgende besoek. Bellstone Span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 438
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 438
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 438
per nag, vir 2 mense
Bespreek

790 Old Farm Road, Faerie Glen, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkZWYxYTYxLTU2ZTgtNDZjMS05M2JkLWM5MjM1MWQyY2MzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 438 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 790 Old Farm Road Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7878605 28.3213411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang