Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annalise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Belvedere Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tracy T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy T
Enkelreisiger

Home away from home.

The host is such a gracious and always makes me feel so welcome and comfortable. The cottage is beautiful, well-appointed and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Thank you, Tracy. Always a great pleasure hosting you.

Belvedere Cottage
Tracy T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy T
Enkelreisiger

A wonderful oasis.

Excellent cottage, with incredible attention to detail. The host is thoughtful and attentive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Baie dankie, Tracy, vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd 'n voorreg om jou te huisves.

Belvedere Cottage
Ilse O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O
Enkelreisiger

Annalise is 'n baie gawe gasvrou en ons kon heerlik gesels. Alles was baie goed.

Baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Belvedere Cottage
Stan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan H
Enkelreisiger

Just a one night layover.

Fantastic welcome and service from all. A great place to stay with all amenities that one needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gebly.

Dis regtig 5 ster-verblyf en diens. Sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Elsabe, baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en te huisves. Sien uit na 'n volgende keer.

Belvedere Cottage
Lourens P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P
Besigheidsreis

Fantasties.

Dit was baie aangenaam om daar oor te bly. Alles is perfek in plek. Die omgee van die eienaars is iets besonders. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D
Gesin met tieners

Gemak op sy beste.

Ons was so vriendelik ontvang en het ons aand so geniet! Alles is so skoon en netjies en die eenheid ontbreek aan niks. Dis so smaakvol en gemaklik. Beddens was so gemaklik, ons wou nie opstaan die volgende oggend nie. Baie veilig en in 'n baie goeie buurt! Pragtige uitsig vanaf die stoep voor die eenheid. Ons sal definitief weer by Annalise se Belvedere Cottage bly en kan dit vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Sien uit om julle gesin weer te huisves by Belvedere.

Belvedere Cottage
Duané V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duané V

Wow!

All we can say is wow! This gem is even better than the photos. We had high expectations, and Belvedere still exceeded them. From the moment we walked in, you could feel the peace and tranquillity in the air. Situated in a gorgeous, lush and lively garden, this cottage is what dreams are made of. Annalise welcomed us in the most friendly and generous manner and she was an excellent host right from the start. She made sure we had everything we needed, from loadshedding lights to extra bottles of water and special treats, more than enough towels, extra bedding and cleaning supplies. Her communication was excellent and we had a lovely chat with her and her husband. They are really wonderful and kind people. The cottage was incredibly neat, clean and tastefully decorated and the bedding was very luxurious. The night sounds coming from the garden were a wonderful lullaby to fall asleep to. There is not a single "bad" thing that we can say about our stay here. If you doubt your choice to book Belvedere, this is your sign to book it. You will not regret it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Thank you so much for the kind words and positive review. It was just a pleasure hosting you. Looking forward to host you again!

Belvedere Cottage
Anthony B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Besigheidsreis

Well-appointed and great hospitality.

Very comfortable accommodation with a lot of attention to detail, thank you Annalise!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Una D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay in a beautiful clean cottage.

A wonderful stay in a beautiful clean cottage with all the amenities needed and lots of warm bedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Len B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en wonderlike gasvrou.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thando B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thando B
Enkelreisiger

Beautiful.

Nicely secured and was walking distance to the school function I attended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words. Looking forward to hosting you again at Belvedere Cottage

Belvedere Cottage
Adele W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Enkelreisiger

Fantasties.

Die plek is pragtig, baie dankie vir 'n heerlike oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Ons kan Belvedere met 'n oop gemoed hoog aanbeveel! Soveel dinge het ons verwagtinge ver oortref - volledig toegerus, uiters netjies, ruim, gerieflik, wonderlike linne en bed, gasvryheids-items in oorvloed, en 'n gawe gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Goeie dag Alta,

Baie dankie vir die positiewe kommetaar, dit word opreg waardeer. Dit was net 'n groot plesier om julle te kon huisves.
Dankie vir die lekker gesels !

Belvedere Cottage
Oosie O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oosie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, rustig.

Oase na lang dag op pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe opmerking. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Belvedere Cottage
Mavis A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis A

All in all, a totally perfect spot. I cannot fault anything.

Belvedere is perfectly appointed, it is beautifully clean and well-stocked with all necessities. We were extremely comfortable and well looked after. The breakfast was delicious too. If we return to Grahamstown, we'll look no further than the Belvedere, for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Thank you so much for the kind words. It was a pleasure having you as our guests, looking forward to host you again in the future.

Belvedere Cottage
Nadia L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, gerieflik en veilig!

Die eienaars was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Alles was skoon en netjies, het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommetaar . Was 'n voorreg om julle te huisves.

Belvedere Cottage
Linda D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Comfortable.

Comfortable accommodation although I would have preferred a double or queen bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belvedere Cottage se terugvoer

No problem. When a single person prefers a queen-bed, it can be arranged.
Kind regards,
Annalise

Belvedere Cottage
Carina D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Ons het in 'n baie droë, warm Grahamstad aangekom. Ons gasvrou het dadelik heerlike yswater met suurlemoen vir ons voorgesit. Alles was skoon en met sorg en smaak. Heerlike nagrus gehad voor ons Transkei aangedurf het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B
Gesin met tieners

Conveniently situated and quiet.

The accommodation consisted of two spacious rooms with a very nice kitchen lounge area. The rooms both had heaters and were very warm. The area is in a nice quiet part of Grahamstown, but only a 2 min drive to the centre. Annalise, the owner, met us on arrival and made sure everything was in order. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bath-straat 1, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3LZNAYA7I02sg0FWOLSFMBxzc3oRu7UX88xqkjlJxawJ0mHTpg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 1 Bath Road Grahamstown 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.298691929197 26.518173127647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem