Belvedere Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Belvedere Gastehuis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net oornag. Dit is op dieselfde perseel as The Rosé Café geleë wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Dit is ook naby Augrabies-waterval wat 'n bekende besienswaardigheid is.

Die gastehuis het 4 kamers wat elk 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n lessenaar, yskassie en 'n klerekas met hangers het en daar is wasgoedgeriewe op die perseel.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n pragtige swembad om in af te koel op warm somersdae.

Daar is personeellede op die perseel wat teen 'n addisionele koste kan help met wasgoed.

Belvedere Gastehuis is naby die Kakamas-sentrum wat talle winkels, restaurante, 'n vulstasie en ander geriewe het.

Dit is sowat 30 km vanaf Augrabies-waterval en 230 km vanaf die Namakwaland-blommestreek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belvedere Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za