Belvidere Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Belvidere Manor is in die kusdorp Knysna, in die hart van die Tuinroete geleë. Die dorp is 'n bekende bestemming vir toeriste en is bekend vir sy gholfbane, woude, rivier, riviermonding, strande en voetslaanroetes. Die omgewing bied talle buite-doendinge wat dit die perfekte wegbreek vir stappers, drawwers, kajak-entoesiaste, vissers en avontuurlustiges maak.

verblyf word gebied in 27 kothuise, waarvan 7 Lagoon Classic-kamers, 7 Lagoon Deluxe-kamers, 7 Garden Classic-kamers en 6 Garden Deluxe-kamers is, om altesaam 94 gaste te akkommodeer. Al die kamers is ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea met 'n TV en 'n kaggel.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildbesigtiging, begeleide staproetes, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

KaartMeer oor die omgewing 

Gaste wat na Belvidere Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 220 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za