Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bendor Bayete

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chefq Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Bendor Bayete
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Riaan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties & uitstekend.

Ons het 'n fantastiese verblyf gehad. Ek beveel dit aan vir enige iemand. Die eienaar/bestuurder is 'n baie goeie en vriendelike persoon. Jy is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Baie tevrede.

Uitsonderlike gasvryheid, dankie. Interessante kunswerke. Sal weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bendor Bayete se terugvoer

Baie dankie

Soul hug from Bendor

Chefq

Bendor Bayete
Masego M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masego M
Saam met vriende

Friendly welcome by staff. Clean yard, too much decor in the yard makes it look like a creche. No shelter for vehicles.

Mattresses of rooms 4 and 6 are below standard, bedding is a sight for sore eyes. Room 4: Roof leaks when it rains. Shower drain needs service, and the shower door is very faulty (can't close). Kitchen basin is in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Gawe oornag plekkie.

Kreatiewe kleurskemas en "proverbs" verseker dat dit 'n interessante ervaring is. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan En Marianne B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Marianne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Die gasheer is baie hulpvaardig en het 'n aangename persoonlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer gevul met vrede en harmonie wat die eienaar en sy werkspan skep.

Die poodles en ek is hartlik verwelkom en die bestuur van die blyplek loop die ekstra myl vir hul gaste. Die swembad is mooi skoon en die tuin met die interessante, humoristiese hoekies het my menigmaal laat glimlag/lag. In die aand is ek begroet met 'n liggie-vertoning-fees. Dis goed om nog te sien in vandag se somberheid rondom ons dat iemand hul kreatiwiteit en gawes gebruik om ander op te lig en op te beur. Baie dankie. Ek sal beslis mense aanbeveel, en weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Launce M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M
Besigheidsreis

Accommodation with a sense of humour.

When you stop at the Gate and you see the bicycles hanging in the trees you know you are entering an entertainment "zone". The owners are amazing and have " a sense of humour'. You can spend an hour walking around the garden, reading the homemade signage. One warning if you are easily offended and do not understand satire and political humour, just go by. Quinton, this place is a gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-marie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-marie P
Besigheidsreis

Well-run venue with the owner's aim to keep his clientele happy.

Well situated in a quiet suburb, the venue is well run in all aspects and the owner has his finger on the pulse at all times ensuring guests are happy and comfortable. Lovely gardens with lots of interesting objects D'Art scattered throughout. Rooms are clean and neat and serviced daily. Excellent stay will definitely make it the first port of call should I need to do more work in the area. Comes highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bendor Bayete se terugvoer

I am humbled.
Thank you.
Chefq

Bendor Bayete
Sarel K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasurable.

If art is in your blood then this is the place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Nie wat ons verwag het nie.

Het al by beter plekke gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon, vriendelik.

Baie lekker gebly. Kamers is gerieflik en skoon. Baie vriendlike ontvangs laat mens sommer tuis voel. Pragtige tuin en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bendor Bayete se terugvoer

Thank you.

Bendor Bayete
Willem C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C
Besigheidsreis

Stil omgewing.

Goeie selfsorgverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Die bestuurder, Mpho, is baie hulpvaardig. Baie aangenaam om daar oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bendor Bayete se terugvoer

Baie dankie,

Altyd n plesier om daar te wees vir julle

Groete,
Bets

Bendor Bayete
Roy B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roy B
Besigheidsreis

Rustig.

Gerieflik, skoon, netjies en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes G S E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes G S E
Besigheidsreis

Lekke!

Skoon en netjiese verblyf, goeie ontvangs ervaring. Dis 'n bekostigbare selfsorg-eenheid en ek het dit goed gevind vir my doeleindes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Saam met vriende

A quiet, well-kept self catering accommodation in pleasant surroundings

We were aware that the manageress cared about our well-being. The area is safe and quiet. The pool was clean and the garden well-kept. The rooms were cleaned every day.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hugo V
Besigheidsreis

Die erge sekuriteit het my afgeskrik.

Daar is geen seep en sjampoe in die badkamer nie. Die TV het nie gewerk nie. As jy gereeld reis, is dit belangrik dat hierdie goed werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie ervaring wat goed vergelyk met ander verblyfplekke waar ek al tuisgegaan het!

Baie goed. Ek stel voor dat (al is dit selfversorgend) daar ten minste seep voorsien word. Dit kan 'n klein dingetjie wees, maar normaalweg sal dit voorsien word. Andersins was dit 'n goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierrestraat 39, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84313badbf81d4a92fd0b0751dc37a37ed6f145dda107c6bcfc02b6d885eefd13d8e7db0e00312a2878708572cf8149336f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 39 Pierre Street Bendor 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.891645062824 29.478034973145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem