Benguella Breeze
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Normey Court Building Unit 5, Tobias Hainyeko Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Benguella Breeze is 'n kuswegbreekplek in die hartjie van Swakopmund, 'n lewendige kusstad in Namibië. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien.
Gaste kan op die balkon ontspan en het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Normey Court Building Unit 5, Tobias Hainyeko Street, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Normey Court Building Unit 5, Tobias Hainyeko Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang