2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 81 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Art-Inspired Bedroom bied selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, lugbraaier, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het rusbanke en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.
Die onderdakstoep het 'n uitsig oor die tuin, sitplek en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 81 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Art-Inspired Bedroom het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
81 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang