Beresheet The Royal Library
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33a Church Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beresheet The Royal Library bied selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, lugbraaier, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Die balkon het 'n eetarea en 'n uitsig oor die see en op die berge. Daar is 'n Weber-braai.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33a Church Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33a Church Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang