+16
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

The Secret Garden Hideaway

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 81 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Secret Garden Hideaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n wegbreek vir 'n paartjie.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie wat 'n mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware insluit.

Die eenheid lei na 'n pragtige rustige tuin met meer buitesitplek en 'n braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 81 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Secret Garden Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

81 21st Avenue, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03cf6664de7f6c7096181bf3298dda01106be52c2420ca77bc39740a3752c6b30d31eb8a52a2ca263205cdb835831f8f8cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 81 21st Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.188623823038 22.132933083476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang