Berg en See
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Saryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Antoinette V - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens - beveel dit ten sterkste aan!
Berg en See se terugvoer
Beste Antoinette en gesin
Ek hoop julle het 'n heerlike naweek in Kleinmond gehad. Baie dankie vir die positiewe resensie. Julle is baie welkom om weer eendag by ons te kom kuier.
Groete
Saryna van As
Chris M - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvry, ligging onverbeterlik en waarde vir geld.
Berg en See se terugvoer
Beste Chris en Lettie,
Dit was heerlik om julle by Berg en See te ontvang. Ons hoop om julle binnekort weer in Kleinmond te sien.
Groete
Bennie en Saryna
Francina S - Jan 2017
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
Berg en See se terugvoer
Francina, ons het julle kuiertjie terdeë geniet. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te sien. Groete
Bennie en Saryna
Elmar M - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik met alles wat jy nodig het.
Lafras F - Nov 2016
Algehele gradering
Dit is 'n fantastiese groot plek.
Berg en See se terugvoer
Beste Lafras
Ons is bly dat julle die kuiertjie by Berg en See geniet het.
Groete
Bennie en Saryna
Gerda S - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus!
Baba E - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met behulpsame gashere wat ekstra myl loop vir ons.
Ester B - Okt 2015
Algehele gradering
Almal in die groep was uitgesproke oor die gehalte van die verblyf.
Hennie D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekke!
Clarina E - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het daar gebly saam met ons kinders en 4 jarige kleinkind en die mannetjie het die tyd so baie geniet saam met ons.
Lees meerHennie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het vier dae hier gebly in Maart 2015.
Peter M - Jun 2014
Algehele gradering
Dit is die beste en rustigste ervaring wat ek al ooit gehad het.
Patsy A - Jun 2014
Algehele gradering
Peace & tranquility.
Francois V - Mei 2014
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, en 'n klipgooi van die branders af!
Naomi S - Apr 2014
Algehele gradering
A lovely venue for a large family.
Jacobus J - Mrt 2014
Algehele gradering
Puik waarde vir geld!
Carel D - Jan 2014
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek!
Cornelia H - Nov 2013
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry en fantastiese verblyf!
Anita B - Okt 2013
Algehele gradering
Baie lekker gebly, maar die stoep is dalk bietjie gevaarlik vir klein kindertjies!
Danie T - Okt 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam, mooi uitsig en gasvrye eienaars!
Sonja L - Aug 2013
Algehele gradering
Heerlik en daar kom niks kort nie. Alles is daar!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesdestraat 4, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap