LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Berg en Zee Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Berg en Zee Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Berg en Zee Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Graham A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Good location. Excellent breakfast. Friendly staff. Location is ideal.

Hein P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P
Enkelreisiger

Freeslik mooi

Kamers mooi ingerig en netjies. Mooi meubels. Baie deftig. Balkom en 'n uitsig op die see. Prentjie mooi. Naby restaurante en loopafstad van die strand af. Baie baie mooi. Sal 100% aanbeveel vir enige persoon. My verwagtinge oortref.

Berg en Zee Guesthouse's terugvoer

Thank you Hein
It’s always a pleasure to host you and thank you for a lovely review. We hope to see you back soon.
Regards
Kerry, Leticia and Robson

Berg en Zee Guesthouse
Elaine S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Besigheidsreis

Heerlik!

Vriendelik en netjies.

Berg en Zee Guesthouse's terugvoer

Thank you, Elaine, we so appreciate your kind and wonderful ratings. It was a pleasure to host you and we hope that you’ll visit us again.

Berg en Zee Guesthouse
Glen A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen A
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis.

Ons het 'n pragtige kamer met 'n lieflike balkon. Baie skoon en wonderlike ontbyt. Hoogs aanbeveelbaar. Stapafstand na die restaurante/kroeë. Sal beslis weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful guesthouse.

We had an amazing room with a lovely balcony. Very clean and wonderful breakfast. Would highly recommend. Walking distance to seafront and restaurants/bars. Would definitely stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Berg en Zee Guesthouse's terugvoer

The lovely Aukett family,

Thank you so much for the kind, and very welcome, review and recommendation left on TravelGround.

It was lovely having you and we really do hope to see you again.

Kerry and Staff
Berg en Zee

Berg en Zee Guesthouse
Erika B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Enkelreisiger

Awesome and authentic, staff made my visit memorable.

Awesome and such warm beautiful staff.

Berg en Zee Guesthouse's terugvoer

Dear Erika

Thanks so much for your positive and much appreciated rating and comments.

It was such a pleasure and joy to have you.

Hope to see you again soon.

The "Ladies" at Berg en Zee Guesthouse xx

Berg en Zee Guesthouse
Andre J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Gesin met tieners

Heerlike tyd, perfekte uitsig!

Ons was vier mense en ons het dit baie geniet. Die kamers was skoon en elke dag al vroeg opgeruim. Ontbyt was heerlik en hulle het 'n goeie keuse van geregte. Staf en bestuur was soos dit hoort - vriendelik, hulpvaardig en beskikbaar wanneer nodig. Ons het al verskeie kere in Gordons gebly en Berg en Zee behoort in die topdrie van gastehuise te wees. Mooi kamers, pragtige uitsig en lekke mense wat dit bestuur! Kan nie verkeerd gaan nie!

Marlene B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was soos 'n groot bederf vir my en my man.

Ons was baie tevrede met die akkommodasie en die ontbyt was heerlik. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Regtig gevoel of ons by ons eie huis is.

Cly-dene K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cly-dene K
Saam met vriende

Uitstekende wegbreekplek, vriendelike behulpsame personeel.

Goeie vriendelike diens, baie netjies, ontbyt was heerlik. Sal definitief weer kom.

Anita B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Enkelreisiger

Awesome.

Aangename atmosfeer en uitsig.

Tandice G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tandice G

Baie Skoon.

Lekker uitleg, gemaklike kamers. Diens vreeslik goed en vriendelik.

Elmarie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V
Gesin met tieners

Ideaal.

Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Ontbyt was heerlik. Stapafstand van heerlike eetplekke en die see.

Marizelle O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizelle O
Gesin met klein kinders

Vriendelik en gasvry.

Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was regtig smaakvol. Kamer was netjies en skoon. Ons het die 2 dae baie lekker daar gebly.

Debbie S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful guesthouse, hostess and staff friendly and helpful and breakfast outstanding.

Our daughter went online and booked this 3 day getaway for us! We had a wonderful time, view from our room was amazing, the breakfast surpasses excellent, we were made welcome by everyone at Berg en Zee. Yes, we will most definitely be returning.

Annemarie A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie A
Gesin met klein kinders

Uitstekend, was heerlik gewees.

Ons het baie lekker gebly, dit is baie mooi daar. Die mense wat daar werk was baie vriendelik, ontbyt was heerlik gewees. Die gastehuis is baie goed geleë en ons het dit baie geniet, baie dankie.

Dennis C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The guest house is well situated and has a beautiful view.

My family and I were very happy with the high standard of the accommodation and the friendliness of the staff. Breakfast was good, the room was very clean and well equipped and the view priceless.

Stefano V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis. 'n Onvergeetlike wegbreek.

Baie vriendelike personeel. Het 'n hartlike welkom ontvang! Die kamers is netjies en skoon. Die uitsig is besonders. Sal definitief weer by Berg en Zee oorbly.

Jean D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gesinskamer was fantasties groot met 'n uitstekende uitsig oor die see.

Die beddens is groot en gemaklik. Die badkamer se badjie kan dalk opgegradeer word.

Piet D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is baie ruim en gerieflik.

Alhoewel die gastehuis baie goed is, is die ligging is reg teen strand straat wat bietjie laat in nag lawaai.

Amanda E - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Dit was ongelooflik lekker.

Die gastehuis is pragtig en gerieflik in gerig en die ligging is fantasties! Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal definitief weer gaan!

Sanette S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S

Baie geniet!

Heerlike ontbyt! Skoon kamers. Pragtige uitsig oor die see.

Riekie S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld

Jackie is uitstekende gasvrou en haar personeel is baie goed opgelei en baie vriendeliknKamers is pragtig, skoon en netjies met die mooiste uitsign'n naweek voel soos 'n week lange vakansie

Gerrie S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek en almal is baie vriendelik!

Fantasties!

Annette V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met vriende

Baie aangenaam en gasvrye ontvangs en verblyf gehad!

Sien die sterre hieronder.

Gideon B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0Yjc3YmIxLTI3OTAtNDIzMS1iMzk5LTAwNjI0ZTQ5NWE1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 135 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.163775655652 18.863391280174
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!