+57
Gastehuis in Gordonsbaai

Berg en Zee Guesthouse

  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 135 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Berg en Zee Gastehuis, 'n bekende landmerk op Strandweg, is sentraal geleë in Gordonsbaai, net 'n paar treë van die strand af. Of jy nou die son wil geniet op die bekende Bikini-strand, 'n bootrit vanaf die hawe wil neem of 'n maaltyd in een van die vele strandrestaurante wil geniet, jy sal dit alles net 'n paar minute se stap weg vind.

'n Volledige ontbyt-spyskaart word elke oggend in die sonnige eetkamer bedien, en daar is 'n knus wynkelder met boeke en speletjies.

Dakwoonstel-suites: Hierdie twee werklik spesiale suites is heel bo in die gastehuis geleë met skouspelagtige uitsigte oor die see en die berge. Elke suite het 'n ekstra lang koninggrootte bed, en suite-badkamer, lugversorging, klein kombuisie, groot oordekte terras met braaigeriewe, sitarea, groot platskerm-slim-TV met geselekteerde DSTV-kanale en 'n DVD-speler, gratis WiFi. Hierdie kamers bied slaapplek vir tot twee mense.

Drie dubbelkamers op die tweede verdieping: Elke ruim kamer het 'n wonderlike direkte see-uitsig vanaf sy eie privaat balkon. Geriewe sluit in 'n koningingrootte bed, en suite-badkamer, lugversorging, sitarea, platskerm-slim-TV met geselekteerde DSTV-kanale, gratis WiFi, yskas en tee-/koffiemaakgeriewe met Nespresso-masjiene. Hierdie kamers bied slaapplek vir tot twee persone.

Drie gesinskamers op die eerste verdieping: Elke ekstra ruim kamer het 'n wonderlike direkte see-uitsig vanaf sy eie privaat balkon. Geriewe sluit in 'n koningingrootte bed, twee enkelbeddens, en suite-badkamer, lugversorging, sitarea, platskerm-slim-TV met geselekteerde DSTV-kanale, gratis WiFi, yskas en tee-/koffiemaakgeriewe met Nespresso-masjiene. Hierdie kamers bied slaapplek vir tot vier persone en is geskik vir gesinne met kinders.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mariette B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, vriendelik en heerlike ontbyt! Veilig, vriendelik, pragtige uitsig en heerlike ontbyt!
Jul 2025
Drika K
Saam met lewensmaat
5.0
Alle verwagtinge oortref! Heerlike verblyf! Pragtige uitsig, stil, net wat ons wou gehad het! En beide dae is ons verras met 'n komplimentêre bottel w...
Sien meer
Mrt 2025
Mandrid B
5.0
Pragtige kamer en uitsig, met 'n heerlike ontbyt. Heerlik gebly. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Jun 2024
Nicolaas Marthinus P
5.0
Baie rustig en aangenaam. Baie lekker. Mooi stil residensiële area, maar naby genoeg om strand en eetplekke toe te stap. Lekker ontbyt, ruim en gerief...
Sien meer
Jan 2024
Meaghan D
Saam met vriende
4.2
Relaxing, quiet and comfy. The stay was pleasant. A lot of space, nice shower and comfy bed. We had trouble with the electricity and to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 135 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berg en Zee Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

135 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbb1bc3b5483c85d884cd36b1eb29e186bb47e6da605093a3efedd8862d52462933c0d063edcf63e016dc3389afbb68e722d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 135 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.163775655652 18.863391280174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang