Berg Treat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergview Estates, Kiepersolsingel 10, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Berg Treat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiekothuis op Bergview Estates, 'n natuurreservaat wat aan die Ukhahlamba Wêrelderfenisgebied grens. Gaste kan berguitsigte van dié drieslaapkamerkothuis af geniet.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en die kombuis het 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die kothuis het ingeboude braaigeriewe en 'n motorafdak. 'n Skoonmaakdiens kan vooraf gereël word. Die skoonmaakdiens is nie op Kersdag en Nuwejaarsdag beskikbaar nie.
Daar is doendinge soos gholf, perdry, rolbal, fietsry, voetslaan, visvang en tennis in die area. Gaste kan die Drakensberg Canopy Tours, Falcon Ridge Bird of Prey Centre, Kwazulu Weavers-matfabriek en die restaurante in die area besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Berg Treat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bergview Estates, Kiepersolsingel 10, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Berg Treat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergview Estates, Kiepersolsingel 10, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom