Cacadu-distrik Akkommodasie by Bergplaas Nature Reserve | LekkeSlaap
+18
+18

Bergplaas Nature Reserve

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergplaas Natuurreservaat, Sneeuberge, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bergplaas Natuurreservaat is 'n privaat natuurreservaat van 5000 hektaar wat in die Nieu-Bethesda/Graaff-Reinet-streek van die Groot Karoo geleë is. Dié omgewing is bekend vir die ruwe prag en oop ruimte wat so eie aan die Karoo is. Bergplaas is omtrent heeltemal onafhanklik van munisipale water en elektrisiteit en is die ideale wegbreekplek vir stadsjapies wat graag wil ontsnap van die gejaag en geraas en net bietjie wil ontspan in die natuur.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-gastehuis met 6 kamers en slaapplek vir 12 gaste altesaam. Dit word net aan 1 groep op 'n slag verhuur. Daar is ook 'n knus eenslaapkamer-selfsorgkothuis wat nog slaapplek bied vir 3 mense. Die gastehuis en kothuis het elkeen hul eie kombuisgeriewe, eet- en leefareas.

Bergplaas word bewoon deur ongeveer 900 groot soogdiere insluitend elande, koedoes, rooihartebeeste, vlaktesebras, springbokke en swartwildebeeste. Ongeveer 25 kleiner soogdiere is ook al in die omgewing gewaar en dit sluit klein karnivore soos die rooijakkals, rooikat, kleinkolmuskeljaatkat, bakoorjakkals, groototter en die kleingrysmuishond en watermuishond in. Ons het ook ongeveer 133 voëlspesies wat dié streek hul tuiste noem en dit sluit die sekretarisvoël, bloukraansvoël, witkruisvleivalk en edelvalk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bergplaas Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bergplaas Natuurreservaat, Sneeuberge, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bergplaas Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Cacadu-distrik Oos-Kaap
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergplaas Natuurreservaat, Sneeuberge, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExYmM4MjQzLTJjNmMtNDFlNy1hMDUyLWViMmNhMDAwYWVjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Bergplaas Nature Reserve Sneeuberge 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -31.743562 24.738252
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za