Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrivier Naguiltjie

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergrivier Naguiltjie is 'n selfsorgkothuis in Bergrivier Eco Retreat buite Thornhill in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die chalet bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en gemaklike sitplek.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en meubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 38,5 km vanaf Jeffreysbaai en 51,5 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) waar gaste geriewe soos strande, winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 60 resensies vir Bergrivier Naguiltjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bergrivier Naguiltjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17a1f1034e005ef9241307aeb892fd10451a11338397b02fdfe731278b410dc2f0e862fd7528b050deb1d43ff5f9eb24e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 R331 Farm Bergrivier 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.873704201265 25.087913580704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem