LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergrivier Eastern Cape | LekkeSlaap
+42

Bergrivier Eastern Cape

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Bergrivier Eastern Cape
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corrie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bergrivier bied bekostigbare verblyf vir die ware natuurliefhebber in die hartjie van die mees asemrowende omgewing.

Bergrivier het vir ons gerieflike, bekostigbare verblyf in die hartjie van die mooiste stuk natuur gebied. Ons het heerlik gebly in die rondawel op die heuwel waarvandaan ons kon uitkyk oor die wonderskone berge en klowe. Die onbeskryflike stilte wat ons van binne en buite ervaar het, het ons gees verkwik. Die staproete tot by die waterval was pragtig, en ek kon na hartelus die pragtige naaldekokers en skoenlappers afneem. Die gasheer en gasvrou het ons hartlik verwelkom en laat tuis voel. Baie dankie, Japie en Dorie, ons het julle gasvryheid terdeë geniet en waardeer!

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Sjoe, Corrie. Baie dankie vir hierdie mooi woorde! Ons waardeer dit regtig en is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer en vertel sommer vir julle vriende ook.

Bergrivier Eastern Cape
Ruan  - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan

Was ongelooflik lekker, wens ons kon langer bly.

Ongelukkig was ons vakansie kortgeknip weens persoonlike omstandighede. Maar die ruk wat ons wel daar was, was ongelooflik en sal enige tyd weer hierheen wil gaan.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Dit was lekker om julle hier te kon hê. Kom weer.

Bergrivier Eastern Cape
Barry D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Gesin met klein kinders

Lovely accommodation, great view.

Wonderful view from the comfortable and very stylish house, we watched birds from the stoep, and the view across the valley was very soothing. A bit of a trek to the swimming pool at the tip of the valley, but it was worth it. A scenic valley and a pretty and deep rock pool to swim in.

Yolanda W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Twee aande het gevoel soos 'n week van rustigheid. Net die mooiste van mooi wêreld en die waterval was 'n afgelope bonus. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Hi Yolanda,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons stel dit baie hoog op prys.
Japie en Dorie.

Bergrivier Eastern Cape
Mellisa K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K
Saam met vriende

Baie baie nice. Die beste nuus ooit, daar is nie 'n TV nie. Dit was die beste.

Heerlike wegbreek net om die draai van PE. Baie nice toegerus met alles wat mens nodig het. Love Bergrivier, sal weer gaan.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Dis altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Baie dankie. Kom weer.

Bergrivier Eastern Cape
Carol L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L
Gesin met tieners

Magical.

Bergrivier is a stones throw outside of Jeffrey's Bay- what a warm welcome we received. The location is magical! A surprise around every corner. A must if you're looking for some peace and quiet. A must if you need some family time. You will not be sorry. I will be back. Thank you.

Liesel V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V
Gesin met klein kinders

Relaxing, quiet, clean and comfortable.

We had a wonderful stay. It is so quiet and relaxing. The walk to the waterfall was lovely. The view is amazing. Thank you Japie for your hospitality. It was so great to read about the history of the farm.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe bydrae!

Bergrivier Eastern Cape
Charlene R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Dit was so 'n wonderlike ondervinding. Ons wou nie huis toe kom nie. Wil net baie dankie sê vir die wonderlike vriendelike diens.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Dankie Charlene. Dit was heerlik om julle hier te kon huisves, en soos ons gesê het, ons sien mekaar weer. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Bergrivier Eastern Cape
Mandie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S
Gesin met klein kinders

Rustige plaas ervaring.

Dis altyd lekker as 'n nuwe verblyf jou verwagtinge oortref. Alles wat nodig was, is daar, mooi skoon en die ou meubels skep net nog meer plaas gevoel. Was rêrig mal oor die plekkie. Wens ons kon langer bly. Natuurskoon is pragtig. Ontvangs was baie vriendelik.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Baie dankie vir julle baie positiewe terugvoer. Dis altyd heerlik om sulke mense soos julle te ontvang. Kom gerus weer.

Bergrivier Eastern Cape
Hazel B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel B
Gesin met klein kinders

Lovely log cabin in nature.

The spacious and well designed log cabin was great. We did a hike to the waterfall. The campsite looks great too.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Dankie dat julle gekom het. Kom gerus weer!

Bergrivier Eastern Cape
Chevon D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chevon D
Gesin met klein kinders

Lekker.

Dit is rustig en lekker.

Annemarie K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K
Gesin met klein kinders

Fantasmagories!

Dit was voorwaar die beste wegbreek ooit! So rustig, sielskos. Ons plekkie, Kroonarend, was pynlik netjies, dit voel of jy by jou ouerhuis gaan kuier. Die natuur kalmeer jou gemoed, dit is rerig baie mooi! Ons sal definitief weer by Bergrivier gaan kuier!

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Baie dankie Annemarie. Dis altyd lekker om sulke heerlike positiewe terugvoer te kry. Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!
Japie en Dorie

Bergrivier Eastern Cape
Shaun S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende atmosfeer en lekker rustig en skoon.

Het dit so baie geniet. Die atmosfeer is so skoon en die uitsig is asemrowend. Het die staproete gaan doen na die waterval en, wow, was dit nou nie lekker nie. Baie vriendelike mense en die plek waar ons oornag het is baie netjies en lekker groot. Daar is van als wat jy nodig het. Ons beplan alreeds ons volgende datums en die keer gaan ons definitief langer bly.

Heidi V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid van self.

Skoon, netjiese akkommodasie, verskeie staproetes met tot 'n swemgat by die waterval. Sal wel graag by die kothuis 'n verbeeterde braaistruktuur will hê. Geen rusplek vir rooster, behalwe 'n paar kwart bakstene nie. Sal definitief weer gebruik maak van Bergriver.

Phlip B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phlip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Mooi en rustig.

Wonderlike ervaring. Pragtige omgewing! Alles waaroor jy kan droom om in die bos te wees.

Corrie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Gesin met tieners

Heerlijk relax

Alles keurig in orde. Vriendelijke eigenaars!

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde.

Bergrivier Eastern Cape
Christo B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met vriende

Baie mooi en skoon.

Baie lekker plek om te bly. Mooi uitsig vanaf die chalets. Eienaars baie vriendelik en baie hulpvaardig. Waarde vir geld teen 'n baie bekostigbare prys.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet! Kom gerus weer.

Bergrivier Eastern Cape
Werner V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met vriende

Asemrowend mooi en netjies.

Baie dankie Japie en die span. Alles het so glad verloop en ek maak beslis weer gebruik van julle in die toekoms. Alles was netjies en ons het die naweek regtig geniet.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Baie dankie, Werner, vir jou positiewe reaksie. Ons is bly dat julle dit geniet het en baie dankie dat julle die plek so mooi skoon en netjies gelos het.

Bergrivier Eastern Cape
Jurinda S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid!

'n Baie rustige plek met al die nodige geriewe.

Christo I - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo I
Saam met vriende

Baie pragtig in die natuur en gasvry.

Dit is 'n pragtige houthuis in 'n fantasiese atmosfeer. Die lekker vewelkoming sjokolade klippie en hout vir vuurmaak was 'n groot verrassing. Die staproetes 'n pluspunt. Baie dankie oom Japie en tannie Dorie.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Dankie Christo. Kom gerus weer. Ons waardeer julle positiewe reaksie. Japie en Dorie

Bergrivier Eastern Cape
Annatjie D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D

Heerlik rustig.

Grondpaadjie was regtig te erg vir ons motor wat laag is - ons koffie in poeiervorm het alles uitgeskud (prop losgeskud) en sleepwaentjie vol gelê - gasheer was egter so vriendelik dat hy ons waentjie tot bo gesleep het met sy bakkie toe ons die plek verlaat, sodat ons kon verder ry - pragtige mense.

Faan V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil.

Vreedsaam en baie aangenaam.

Robert C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en natuurskoon is iets om te beleef.

Vriendelike ontvangs en ons het baie lekker gekuier.

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe reaksie Robert. Kom gerus weer!

Bergrivier Eastern Cape
Izelda K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda K
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Dit was van die beste gasvryheid wat ek al beleef het. Baie dankie aan die eienaars meneer en mevrou Williams, julle plek rock!

Bergrivier Eastern Cape's terugvoer

Baie dankie Izelda.
Kom gerus weer.

Bergrivier Eastern Cape
Corien R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will definitely be back and would recommend Bergrivier to anyone.

When you are busy with your day-to-day routine you don't realise how much noise surrounds you. At Bergrivier the silence is deafening. After we unpacked we sat on the "stoep" for a while and just listened. An hour of nothingness and the stress of the city had left us and we were enjoying the relaxing atmosphere of Bergrivier. Our hosts made us feel right at home immediately, constantly checking if we had everything we needed but not disturbing us. We were able to reach numerous mountain bike trails too and there were lots of hiking trails to go and explore.

Leché K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leché K
Gesin met klein kinders

Rustig!

Heerlik en rustig gekuier. Die groot kliphuis was lieflik ingerig met alles wat jy nodig het.

Yolande V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging!

Dis 'n juweel van 'n plekkie ons het dit terdeë geniet.

Katrien B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, rustige plek om in die natuur te wees!

Baie gasvrye mense en 'n netjiese, skoon en gerieflike huis. Die beddens kan vervang word.

Suzel S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzel S

Fantasmagories!

Bergrivier is 'n "ons-sien-jou-definitief-weer"-kampplek. Waarde vir geld en die vriendelikste mense. Dankie oom Japie en familie vir 'n onvergeetlike kamp!

Charmaine C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek van die besige stad in die bos!

Lekker warm ontvangs. Staproete moet gedoen word, was die sweet werd. Kinders sien en beleef die natuur al het hulle gekla die heel pad. Lekker gewees.

Priscilla D - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Lenie V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Die gasheer en -vrou daar is waarlik vriendelik en so aangenaam. Baie skoon en netjies en die uitsig is ongelooflik. Die staproetes wat hul bied is so mooi en neem tog 'n tydjie om uit te vra oor die geskiedenis van die plaas ... jy sal voel jy hoort daar! Ons het ons tyd waarlik geniet en sal beslis terug gaan ... net vir langer. Baie dankie vir alles en jul gasvryheid. Sien jul volgende jaar!

Denay S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denay S
Saam met vriende

Lovely cottage in a very tranquil setting.

Our stay at the Bergriver was wonderfully relaxing and peaceful. The cottage is situation in the middle of nature... with loads of bird song during the day, and at night, calls from the wildlife. A perfect getaway from the hustle and bustle of life.

Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas - Bergrivier, Tussen PE en Jeffreysbaai, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NTY5ZDk3LTU3ODAtNDZkOS1hZmU4LWFiN2Y3YmRhOGU1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 Farm - Bergrivier Between PE and Jeffreys Bay 6375 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.873621030326 25.087964114175
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!